Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis
Queen Room with Garden View
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Dit bied ook 'n lieflike uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Die kombuis in die gastehuis kan gebruik word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dié kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Dit bied ook 'n lieflike uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Die kombuis in die gastehuis kan gebruik word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room with Garden View Shower Only
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met toegang tot DStv-kanale. Dit bied ook 'n lieflike uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Die kombuis in die gastehuis kan gebruik word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Family Room
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe-gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Die kombuis in die gastehuis kan gebruik word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Family Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe Family Suite is 'n eenslaapkamer-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en ook na sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n binnebraai-area. Hierdie eenheid lei na die swembad en tuinarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Die kombuis in die gastehuis kan gebruik word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem