Trixie Self Catering 2 Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Trixie Self Catering Apartment is op die eerste verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Parow in Kaapstad geleë en word via trappe bereik. Die eenheid is naby GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. 'n Ekstra enkelbed met 'n uittrekbed is ook in die leefarea beskikbaar. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, strykyster, strykplank, stoof en 'n oond. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, DStv, braai-area en toegang tot 'n swembad in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, rodelslee-ry, gholf en pretritte by die pretpark in. Daar is heelwat wynplase langs Durbanville se wynroete waar gaste kan wynproe.

Slaapplek

'n Bespreking by Trixie Self Catering 2 Bedroom Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trixie Self Catering 2 Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za