Vanderbijlpark Akkommodasie by Troas Accommodation | LekkeSlaap
+8

Troas Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 10B, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Troas Accommodation is 'n gastewoonstel op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark. Die perseel is ideaal naby restaurante, winkels en doendinge in die omgewing geleë.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en is oopplan. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus is.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel is beskikbaar. Die instansie is naby 3 winkelsentrums, 'n Virgin Active-gimnasium, die Emfuleni Gholflandgoed, museums, en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Troas Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mozartstraat 10B, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 10B, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab543ff653215291b06ff7c2132e7a1dad5a84f7d1b1df2c67dd65d370e32b77903155059247aca6863522bf13ce0d86d5fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 10B Mozart Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.739701902011 27.830584023314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za