LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trollies | LekkeSlaap
+26

Trollies

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperstraat 343, Annlin, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Trollies is in Annlin in Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, hospitale, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae.

Daar is 2 sitareas met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Die braaigeriewe en swembad word met die permanente inwoner in die tuinwoonstel op die perseel gedeel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Trollies sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Trollies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Peperstraat 343, Annlin, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Trollies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Annlin Pretoria Gauteng
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 4)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperstraat 343, Annlin, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2604f798325d830de3767d6d2ae4a928cf5a1431140f0b2f8d7819b4f2fa96e21258226af0916fe8f6bb933f7fc8d70423b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 343 Peper Road Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.6702 28.20327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!