Troon Beach Cottage
Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 31 Jul 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 2, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 500R3 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Troon Beach Cottage, is in Hermanus in Voëlklip geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand na gewilde strande, en 3 km van winkels, restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ander kamer 'n koningingrootte-bed. Daar is lugversorging in beide kamers asook haardroërs en skuifdeure wat toegang tot 'n privaat stoep bied. Linne, handdoeke en komberse word voorsien. 'n Bababed en babastoel is ingesluit.
Die kombuis het ook 'n fantastiese see-uitsig en is vir selfsorg toegerus met 'n stoof met gas- en elektriese plate, 'n oond, yskas-vrieskas met ysmasjien en koue water, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n broodrooster. Eetgerei vir kinders word voorsien. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n binnebraai asook 'n swart driebeenpot.
Die sitkamer het oorgenoeg sitplek, 'n rusbank vir kinders, 'n TV met DStv en WiFi. Daar is skuifdeure wat toegang tot die stoep wat om die leefarea strek bied.
Die sitkamer bied toegang tot die stoep met buitemeubels, insluitend 'n etenstafel, 2 sonstoele, 'n sambreel, opvou-afdak, braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.
Daar is moderne wasgoedlyne en 'n buitestort.
Dis naby Grotto- en Voëlklipstrand en dit kan maklik via voetpaadjies van die eiendom af bereik word. Gaste kan ook walviskyk van die stoep af gedurende die walvisseisoen. The Cove is reg voor die stoep en gaste kan Grottostrand toe stap tydens laaggety.
Die bekende kranspaadjies begin voor die huis en dis ideaal vir fietsry en wandel en dit lei na die ou hawe in die dorp.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'n tuin waar gaste kan ontspan. Die huis het 'n moderne alarmstelsel met 24 uur-gewapende reaksie en hortjies voor al die deure en die groot skuifvenster.
Slaapplek
’n Bespreking by Troon Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- 9de Laan 2, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Troon Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 2, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom