LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tropical Beach Boutique Guest House | LekkeSlaap
+16

Tropical Beach Boutique Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Tropical Beach Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vanessa G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two-night stay.

Definitely recommend Tropical Beach Boutique Guest House, delicious breakfast, friendly and helpful staff, great location.

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Thank for your valuable feedback.
Our Guests are our priority.
Looking forward to welcome you back in the near future.

Regards,
Tropical Team

Tropical Beach Boutique Guest House
Anita B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting baie mooi

Sien sterre

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Ek is bly om te hoor julle sien sterre en hoop dat julle binnekort weer kom kuier.

Tropical Beach Boutique Guest House
Anton V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees.

Aangenaam verras deur die ligging, die perseel en die staff. Werklike positiewe ervaring.

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Hi Anton,

Baie bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer gou hier te sien.

Groete

Andre

Tropical Beach Boutique Guest House
Charlene L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ontspanne plek met heerlike ontbyte.

Skoon netjiese kamer, smaaklike ontbyt, betrokke gasheer met puik diens.

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Hi Charlene. Ek is baie bly julle het julle paar dae by ons geniet. Ons hoop dat ons julle weer binnekort sal sien en dan maak ons weer so.
Groete
Andre

Tropical Beach Boutique Guest House
Joa W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n baie netjiese en rustige gastehuis!

Die gastehuis is baie goed toegerus met uiterse vriendelike en bekwame personeel. Ons gasheer het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik en mooi te maak. Baie dankie. Dis 'n fantastiese plekkie reg op die strand. Ons sal dit definitief weer besoek en aanbeveel vir 'n heerlike rustyd.

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Hi Ben
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en hoop om julle weer hierdie jaar 2021 te sien. Hoop julle motorfiets rys in Desember het goed afgeloop.

Groete
Andre

Tropical Beach Boutique Guest House
Susan R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Pragtige gastehuis reg op die strand!

Netjies, ultra modern met die mooiste kamers en puik kliëntediens. Pragtige uitsig met loopafstand na die strand.

Ultrich K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ultrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n juweel! Die gastehuis het ons verwagtinge ver oortref. Jy is letterlik 50 m vanaf die strand. Wat die plekkie besonders maak is die gasvryheid van die eienares. Sy het die ekstra myl vir ons gegaan terwyl ek dit geensins verwag het nie. Moenie eers dink om by enige ander plek in die omgewing te bly nie!

Tropical Beach Boutique Guest House's terugvoer

Hi Suzanne,
Baie dankie vir die terugvoer .
Dit was n voorreg om julle by ons te onthaal.
Baie bly jy het dit geniet .Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete

Jacqui

Tropical Beach Boutique Guest House
Nic C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Goeie ontvangs - word alles gewys wat om te doen en waar strand is. Personeel vriendelik en beleefd. Alles is mooi skoon - wens ons kon langer bly.

David R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en gasvry.

Vriendelike ontvangs, stil omgewing en veilig. Heerlike ontbyt, skoon en netjiese kamers.

Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstoneweg 763, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp6RAO1M1AKjMkddQiZa71owcRH9bEoOTYz3Qq1EziprL9AtpcW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 763 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.79614 30.418292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!