Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropico House Guest Rooms

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tropico House Guest Rooms is gerieflik geleë in Langebaan en bied gerieflike akkommodasie naby die strand, strandmeer, Langebaan Seiljagklub en die middedorp.

Die akkommodasie, wat als op die grondverdieping is, beskik oor 7 gastekamers. Al die kamers het en suite-badkamers. Die kamers het enkel- of dubbelbeddens. Die kamers het yskassies, TV's met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ’n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe, ’n ketel, tweeplaatstoof en broodrooster. Die area is net beskikbaar vir 1 groep op ’n slag en gaste moet dus die gebruik daarvan met bestuur bespreek.

Langebaan bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede vir gaste wat graag voëlkyk, visvang, die casino besoek, perdry, kajakvaart op die see, roei, stap, gholf speel, waterski, seilplank ry en veldblomme kyk. Die Weskus Nasionale Park is minder as 'n uur van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 46 resensies vir Tropico House Guest Rooms
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tropico House Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d0643251cc66c8a4d499c4af4a48b4a6d06cc8e9392f96383e9fd8e40a95caf59d7bd5e36bd4ef716713e85aa2d268f812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 10 Whightman Road langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0979546 18.0327691