Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutmere Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 170 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Troutmere is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste op 'n Senepol-beesplaas tussen Belfast en Dullstroom. Die huis het 'n uitsig oor die dam en plaas.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, solder en leefarea met toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n houtkaggel en 'n uitsig oor die dam of plaas. Die kamers het ook elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. 'n Ekstra enkelbed vir 'n volwassene of kind is in die solder beskikbaar. Handdoeke, 'n gasverwarmer en vuurmaakhout word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die ruim sitkamer het 'n sentrale kaggel en dit bied toegang tot die onderdakstoep met 'n gasbraai, gewone braai en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die dam. Die solder is gemaklik gemeubileer en toegerus met 'n TV en beperkte DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om meer kanale te sien.

Troutmere is ekovriendelik en elektrisiteit word deur sonpanele verskaf. 'n Kragopwekker is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die plaas het 7 damme waar gaste kan visvang, pragtige wandelroetes en voëlkykgeleenthede. Daar is ook perde en bokkies op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Troutmere Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Troutmere Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Ligging

  • Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Troutmere Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94b5a802f9a94a08029b87caf1cc639090ec7847cca0473986e89668aa29aad913824c9a30f310bb80d7fe6b7de0e896019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Off the R540 Troutmere Farm 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64050994934 30.054178369606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem