True North
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
True North is 'n sonkrag-aangedrewe gastehuis geleë op die rotsagtige kus van Sandy Point Beach Estate teen die kus in St. Helenabaai. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir vakansiegangers.
Verblyf word in 3 luukse woonstelle met sonkrag wat 37 m vanaf die seefront is aangebied. Elke woonstel het ’n privaat ingang en ’n uitsig oor die see vanaf die privaat balkonne. Elke eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbel- of koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het ’n stort. Luukse linne en handdoeke word voorsien, asook strandhanddoeke.
Die oopplan-kombuisies het elk ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, elektriese eierkoker, lugbraaier, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie en suiker word voorsien. Ocean 1 en 3 het 'n TV met DStv en WiFi. Ocean 2 het 'n TV met Netflix en WiFi. Daar is ’n rooksensor is in al die eenhede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Let wel dat daar 'n Nespresso-koffiemasjien beskikbaar is vir alle gaste en julle het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n sitarea op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tertia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink True North het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang