Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Truksvy

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Truksvy
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gemaklik en skoon.

Baie dankie aan Krona en Liza! Ons het dit baie geniet! Dit was heerlik stil, die plek was baie mooi skoon en die verwelkomende aarbeie en sjokolades was 'n bonus! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Francois, baie dankie. Dit was heerlik om julle te kon ontvang, en ietsie uit die tuin te kon voorsit. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Truksvy
Rosemary C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely delightful. Such welcoming hosts, delicious dinner pre-ordered, and very comfortable night.

A wonderful walk down 'memory lane' in the coffee shop, quaint eclectic and delightful. It is in the middle of nowhere, but absolutely worth the detour off the fast lane, to enjoy the slow pace of rural South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Thank you, it was such a pleasure having you as guests on your holiday trip.

Truksvy
Heila S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik in die Vrystaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ha H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasvars lekker!

Daar waar die "niks" 'n meter hoog groei, daar kry jy hierdie juweel plekkie. Ongelooflike gasvrye eienaars. Niks is te veel gevra as jy iets nodig het. Hulpvaardigheid en vriendelikheid is aan die orde van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met vriende

Een vir die boeke.

Great plek met great mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Sjoe dankie julle, jul wat net sulke aangename gaste.

Truksvy
Lardus B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus B
Besigheidsreis

Pragtige verblyf en gasheer.

Truksvy kan ek vir enige iemand aanbeveel om by te oor te stop. Dankie vir die uitstekende diens en verblyf op Soutpan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Lardus,
Baie dankie vir jou besoek by ons en ons is bly jy het die kuier geniet.
Ja, na al die reen is die vog beslis 'n probleem, en soos jy ook noem is ons tans besig om met dit plan te sien. Kom kuier gou weer.

Truksvy
Anton O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Mens kan nie vir vriendeliker diens vra nie. Dit was net 'n plesier om daar oor te bly vir die nag. Maak seker om aandete te bespreek voor die tyd, jy sal nie spyt wees nie. Hulle beantwoord die vraag 'bestaan daar nog awesome mense?' met 'n volwaardige ja. Enigste ding wat pla is die vogtigheid wat die pleister laat skilfer, maar hulle is besig om werk te maak daarvan, dan sal alles perfek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies en skoon. Vriendelike gasvrye mense. Ons gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Nelis dit was heerlik om julle so oor Valentydstyd te kon ontvang en is altyd heerlik vir ons om vriendelike gaste te ontvang.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Truksvy
Rob L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob L
Enkelreisiger

Stay was pleasant and primarily used for access the the Soetdoring Nature Reserve, so I did not spend time around Truksvy.

I did not look around Soutpan, so feel that I am unable to comment on the area as a travel destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Thank you Rob, please visit us again.

Truksvy
John T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met vriende

Liza and Krona are delightful hosts.

Truksvy is located in a typical platteland town which takes you back in time. The rooms were perfect and everything worked. Breakfast in their little dining room was great with real moer koffie with condensed milk. Their little shop (or Soutpan Mall as they call it) appears to have everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

John thank you so much for this great review, lots and lots of birds in the pan at the moment. So visit us soon again, the Moerkoffie is brewing.

Truksvy
Lynette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A clean neat room with all necessary facilities. Owners were kind, and helpful in all ways.

In comparison to other small towns and similar accommodation, this was pricy, excluding breakfast. The well stocked shop, and coffee shop, did however have breakfast on the menu. We did however experience small town hospitality, which money cannot buy. The salt pans close by, was an interesting visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Lynette, thank you for including us on your trip, it is always nice having friendly quests.

Truksvy
David S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met vriende

Excellent location for visiting Soetdoring Mature Reserve and surrounds

Very friendly people, simple but good accommodation and food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Thank you David, as you know that is all the English I have😀
Dit was heerlik om julle drie vriendelike mense te kon ontvang hier in Soutpan.

Truksvy
Cornel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon en gasvry. Kos is uitstekend

Lekker fietsry roete om die soutpanne. Verstaan meer waar kom sout vandaan. Verstaan die proses van vervaardiging beter. Was Great verby lekker gebraai. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Baie dankie julle, kom kuier sommer gou weer. Bring daai fietse😀

Truksvy
Willie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgehalte, vriendelikheid, waarde vir geld.

Hartsmense wat jou verblyf so gemaklik as moontlik vir jou wil maak. Heerlike kos. Verblyf was baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Baie dankie julle, ons wardeer dit.

Truksvy
Anne B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although basic accommodation, the Standard Bunk was all we required. Loved it.

Basic accommodation in a very small village off the beaten track. Very warm welcome, birds and stars. Perfect for a quiet overnight stop. Not for those who prefer luxury and amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Truksvy se terugvoer

Thank you Anne, we are glad that you enjoyed your stay in Standard Bunk Backpackers, please come and visit us again.

Truksvy
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 3, Soutpan, 9356, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYzQ2NWYzLTAwMzEtNGNkMC04NmQ5LWE2ZjVkYTViMjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 Stasie Street Soutpan 9356 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.721438 26.065212