Postmasburg Akkommodasie by Tshetledi Guesthouse | LekkeSlaap
+30

Tshetledi Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholson-straat 5303, West End, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tshetledi Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van Postmasburg in die Noord-Kaap geleë is.

Dié gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is stylvol ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n werskarea en koffie- en teemaakgeriewe is in die kamer beskikbaar.

Tshetledi Guesthouse spog met 'n swembad, gratis WiFi, braaigeriewe, 'n Jacuzzi, konferensiegeriewe, 'n gimnasium en parkeerplek. Die perseel word met elektriese heinings en hoë mure beveilig.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Witsand Natuurreservaat, restaurante en die Sibilo-winkelsentrum in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nicholson-straat 5303, West End, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholson-straat 5303, West End, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmN2RlMGQ5LTcxNTEtNDI0NS1hZDBkLWM0YmMyOGNlOTFhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 5303 Nicholson Street West End 8420 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.32274800334 23.074853203041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za