Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tweeslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Standaard Chalet
- Selfsorg
- Luukse Chalet
- Selfsorg
- Tienslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- B&B Hoek-chalets
- B&B
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tshwikwalo Game lodge, Dinokeng Game Reserve, De Wagendrift, Pretoria, 0040, Gauteng
Sien kaart- 76 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang