Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshukudu Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 200

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Tshukudu Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
E S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Glo nie ons sal ooit weer so ervaring hê nie. Dit was uit die boonste rakke.

Het beleef hoe ’n jagluiperd sy kos vir die dag gevang het en hoe die leeus om verwilder het vir sy prooi. Dit was ’n ongelooflike ondervinding. Die kkenis wat die gids met ons gedeel het was uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tshukudu Game Lodge se terugvoer

Geagte Gas,

Ons is opreg verheug om te hoor dat u 'n onvergeetlike ervaring by ons oord beleef het, insluitende die aanskouing van 'n jagluiperd wat sy prooi gevang het en die opwinding van die leeus se jagtog vir 'n maaltyd. Dit is hierdie tipe natuurskoon en wildlewe-ervarings wat ons probeer bied om ons gaste te beïndruk.

Ons het ook waardering vir die waardevolle inligting wat ons gids met u gedeel het en is bly om te hoor dat dit bygedra het tot u ervaring. Dit is ons doel om 'n dieper begrip van die omgewing en sy bewoners te bevorder terwyl u by ons vertoef.

Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom vir 'n ander opwindende verblyf waar u die wonders van die natuur kan bly geniet.

Hartlike groete,
Sharon Hendricks

Tshukudu Game Lodge
Vanaf
R3 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca7c4fdfb61cb1a98d6f2def8aa5cd6ee4da57d46de39556351f801f78907a6b30e85dc8d1b5234fde4639007b64a4f5674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 870 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 KT 207 Portion of Vienna 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -24.315178781536 30.928942317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem