LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tsitsikamma Manor | LekkeSlaap
+87

Tsitsikamma Manor

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Tsitsikamma Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Seka B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seka B
Gesin met klein kinders

Perfect hospitality, food, friendly staff and best experience..

I will visit Tsitsikamma again and I have already recommended Tsitsikamma Manor to my family and friends. I did not want to go home, we were a messy group, but were not made to feel that instead we were encouraged to feel free. Its was pure pleasure to be there. Price is very affordable too.

Corne H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kliëntediens was absoluut amazing.

Soveel ekstra moeite gedoen deur bestuur en personeel. Dankie vir die sjampanje dit was baie spesiaal.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Corne,

Thank you for taking the time to leave us a review. We at Tsitsikamma Manor are glad we could make your stay comfortable.

Please visit us again in the future.

Kind regards,
Ponti

Tsitsikamma Manor
Jaco N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goeie diens gekry. Vriendelik ontvang.

Madre P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madre P
Saam met vriende

Fantastiese diens.

Heerlike blyplek! Ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Fantastiese diens, baie behulpsaam en vriendelik. Het ons met meer dinge gehelp as wat nodig was. Die personeel stap 'n ekstra myl vir hul gaste. Ons sal beslis weer daar gaan slaap!

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Madre
Thank you for choosing Tsitsikamma Manor as your stay of comfort.
We enjoyed having you at our Establishment.
Please visit us again.

Kind Regards
Ponti

Tsitsikamma Manor
Shameena G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameena G
Saam met vriende

Fantastic staff and accommodation. Would highly recommend this place.

See stars.

Francois M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Kliëntediens wat uiters skaars is!

Alhoewel die ligging ons aanvanklik laat twyfel het, het hierdie warm ontvangs ons vinnig laat gemaklik voel! Vandat ons ons voete uit die kar gesit het tot en met ons laaste vertrek het die personeel ons laat glimlag. Die diens was onverbeterlik, die netheid van die kamers uit die boonste rakke en die fasiliteite onoortreflik! Ek sal enige dag terugkeer!

Amora D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora D
Enkelreisiger

Pragtige tuin; welkom gevoel; heerlik geslaap en ontbyt geëet.

Verrassende stylvolle en gerieflike oornagverblyf. Pragtige tuin, swembad, vuurput en kuierplekke binne en buite die huis. Personeel uitstekend.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Amora
Thank you for taking the time to leave a review.
We loved having you at our Establishment.

Kind Regards
Ponti

Tsitsikamma Manor
Lucretia S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing en baie vriendelike behulpsame personeel.

Ander resensies het veiligheidsaspek uitgelig; verstaan nou hoekom, maar Tsitsikamma Manor is baie veilig. Het wel bestuur versoek om in toekoms voordeursleutel saam met hekkontrole en kamersleutels beskikbaar te maak. Was "toegesluit" en kon nie vroegoggend (voor 7) by enige deur uitkom nie.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Lucretia,
Thank you very much for leaving a review. We will definitely look into the keys. We hope to see you again.

Kind regards,
Ponti

Tsitsikamma Manor
Fannie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fannie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike mense.

Besliste egte aanbeveling.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Francois,

Thank you very much for taking time to leave us a review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us.

Kind regards,
Ponti

Tsitsikamma Manor
Leonora D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora D
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Moderne, gerieflike verblyf. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Sanette V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs en diens.

Was bietjie skepties oor ligging en veiligheid. Diens uitstekend. Ontbyt heerlik.

Susan S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van die oord was bo ons verwagtinge.

Toe ons na die Manor deur ry het ons getwyfel oor ons veiligheid. Ons ervaring toe ons binne kom, ons was verstom. Die rustigheid, veiligheidskameras en personeel was bo verwagting góéd. Om als in een woord te beskryf: fantásties! Sal beslis volgende keer weer daar oornag en beslis die Manor aanbeveel.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Susan,
Thank you for leaving a review.
We value feedback from our guests, as we constantly looking for ways to improve our establishment and our service.

Kind regards,
Ponti

Tsitsikamma Manor
Catharina K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina K
Gesin met klein kinders

Beste verblyf-ervaring ooit!

Nog nooit het ons by 'n plek gebly wat so uniek, gasvry en kindervriendelik is nie. Ek wens ons kon vir kliëntediens ekstra punte gegee het. By Tsitsikamma Manor is daar aandag aan elke detail gegee en die staf is vriendelik, gasvry en laat voel jou asof jy by jou eie huis is. Ek sal enige iemand aanraai om daar te bly en ek sal beslis by geen ander plek bly wanneer ek weer Stormsrivier besoek nie. Dankie aan Jocelyn en al die ander, julle plek was 'n hoogtepunt in ons vakansie.

Tsitsikamma Manor's terugvoer

Dear Rina,

Thank you for leaving a review. We value feedback from our guests, and we are constantly looking for ways to improve our establishment and service. Thank you for taking the time to share your experience with us.

Kind regards,
Ponti

Tsitsikamma Manor
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MWZiYzA1LWU1MTItNDEwMC04NjljLTg0MWE0ZjAwMTgzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 74 Denne Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9717259 23.8790419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!