LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Selfsorg in Stormsrivier

Tsitsikamma Wolf Sanctuary

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Away from the rush, the noise and the race, we found in Tsitsikamma a peaceful place. Amazing getaway to experience a night among the howls of wolves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Werd om te ervaar. Baie spesiaal! Baie dankie vir al die personeel, julle is great! Teepee was baie lekker om in te slaap. Alles wat nodig is. Die wolwe is regtig 'n besondere ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal aanbeveel. Baie interessant en insiggewend gewees. Plekkie netjies en gashere baie vriendelik. Ekstra spesiaal was die liefdevolle kat wat sommer saam kom inkruip het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustic value. Amazing stay, rustic venue and hearing the wolves at night was incredible. Facilities were amazing and had the best shower with gas geyser.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Fantastic all round experience at the Tsitsikamma Wolf Sanctuary! The Rustic Off-the-Grid Teepee was a great experience. Neat, comfortable and cozy. The sanctuary is well kept and the wolves are cared for. The only drawback was no headboard on the double bed, so it was pillow searching during the night .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Genevieve B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Friendly, accommodating and very clean lodgings. Wonderful stay, but I will advise insect repellent as I was bitten badly overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Magical! It was a beautiful stay! The wolves were such a treat howling at night, the staff were super friendly, and it was so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francette
Tsitsikamma Wolf Sanctuary
Thank you for your positive review. Thank you for choosing to stay at the Tsitsikamma Wolf Sanctuary! We hope to see you again soon!

Sharon F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

A magical stop-over that should not be missed! This was a spontaneous stop-over which was magical, rustic yet so comfortable. An experience of a lifetime. Being so close to the wolves and hearing them howl 100m away. Our stay in the teepee was a treat, warm and special. My daughter and I thoroughly enjoyed the tour of the facility when the wolves were fed, and I have recommended that my friends and family pay a visit too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker! Die teepee tent het ons verwagtinge oortref. Dit was baie gemaklik en het baie spasie gehad. Die wolwe het dit ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R102, Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos, Tsitsikamma, 6308, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ab1ffac62e1a468a0e17165a9569916fba4d4fafacc54ccd76571daf9dc9c5377f48336ea9e392a95c07d66f07186c610e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R102 Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos 6308 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.978605 24.04777