Somerset-Wes Akkommodasie by Tuckaway | LekkeSlaap
+29

Tuckaway

45 resensies
Gastehuis
The Bay Suite
Vanaf R400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite se dubbeldeur dien as 'n privaat ingang deur ’n dubbeldeur. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bedkassies met lampies, en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, ruim stort, handewasseep, wasbak en toilet. Die suite het 'n HD-TV met DStv Explora Premium, WiFi, 'n klankstelsel, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier met ’n afstandbeheer en 'n paneelverwarmer. Die reuse- komvenster en dubbeldeur bied 'n pragtige uitsig oor die tuin met al sy inheemse bome. Die houtbankie op die patio net buite die slaapkamer is ook ideaal vir gaste wat rustig wil raak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

WiFi is ingesluit. Badhanddoeke. Beddegoed en kussings. Koffie, tee, melk en gesuiwerde water. Toiletpapier. Water om mee te stort.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2, Broadlands Stoetplaas, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMmJjMWFmLWM5NTUtNGYzMi1iYTI2LTllNWIwYTIxNzc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Portion 2, Broadlands Stud Farm Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.120429354069 18.892677855156
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za