Somerset-Wes Akkommodasie by Tuckaway | LekkeSlaap
+29

Tuckaway

45 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Tuckaway
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en plaaslike omgewing op 'n perdeplaas.

Sarah, die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en laat tuis voel. As jy weg van die stad en geraas wil wees, is dit die plek waar jy kan rus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet and farm surroundings on a horse stud farm.

Sarah the hostess is very friendly and hospitable and makes one feel at home. If you like to be away from the city and noise, then this is the place to rest up.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cecelia J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia J

Pragtige toegeruste plek, lekker privaat en vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Pragtige toegeruste plek, lekker privaat en vriendelike gasvrou. Ideale wegbreek plek as jy privaat wil wees.

Charl P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Enkelreisiger

Die rustigste verblyf wat ek lanklaas gehad het.

Na 'n stresvolle werksdag was die rustige plaasatmosfeer die regte medisyne. Die eienaars was uiters vriendelik en hou gereeld kommunikasie of als nog reg is. Baie dankie.

Tuckaway's terugvoer

Thank you for being such amazing guests and we look forward to seeing you both here again very soon.

Tuckaway
Caelynne J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caelynne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breath of fresh air.

My partner and I thoroughly enjoyed our stay. We decided to opt for an option away from the city to reload for the new year. We both left feeling refreshed and rested. The space was neat, the bed was extremely comfortable, it was always quiet and the hosts were lovely. We will be going back soon.

Tuckaway's terugvoer

Caelynne, we loved having you both here for a couple of days. You were the best and we look forward to hosting you again, hopefully very soon.

Tuckaway
Alessandro P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alessandro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little spot just outside of Somerset West.

Wonderful welcome from a friendly couple. A neat cottage room with large en-suite bathroom. Backup plans for load shedding which was great. Quiet, rustic farm setting which is lovely if you're tired of the hustle and bustle of city life.

Barend D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op standaard.

Die enigste aspek wat moontlik kan verbeter is spasie vir parkering en omdraai-plek.

Tuckaway's terugvoer

Good day Barend,

Parking space has been increased, to now handle 8 cars.
Thank you for your support and constructive review.

Gary

Tuckaway
Jacques N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Gesin met klein kinders

Uitstekende ervaring.

Baie lekker, het dit geniet.

Tuckaway's terugvoer

Thank you Jacques. Looking forward to seeing you back here again soon.

Regards,
Gary

Tuckaway
Günther R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Günther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolut empfehlenswert. Eine Oase, der Garten ist ein Park.

See stars.

Lehman L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehman L
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld en baie netjiese en skoon kamer.

Baie tevrede, sal vir seker teruggaan soontoe.

Tamlin G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was great.

There was nothing out of place, the place looked beautiful and I'd definitely go back.

Le-ann W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Tuckaway is baie mooi. Dit is lekker rustig en lekker om te ontspan. Ek sal vriende en mense aanbeveel om Tuckaway te besoek.

Inge B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Vriendelik en gasvry.

Ons het vriendelike verwelkoming en diens ontvang. Sal verseker weer terugkeer as ek in die area is. Dit was 'n absolute plesier om by Tuckaway te gebly het.

Anna-mari S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis!

Ons sal weer, en weer, en weer teruggaan na Tuckaway! Absoluut mal oor die eenheid en Sarah en haar man voel soos familie! Alles is met styl uitgelê in die eenheid en voel dit of jy by die huis is! Everything to die for!

Adielah I - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adielah I

Wonderlik.

Wonderlike ervaring, sal definitief weer na Tuckaway gaan. Stil en baie kalm. Sal definitief plekkie verwys na ander, om die stilte te ervaar en prag mooi omgewing.

Tuckaway's terugvoer

Thank you Adielah. We thank you for the great review, and we look forward to hosting you again in the near future.

Tuckaway
Ferdinand H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed toegerus in rustige omgewing.

Maklik om te kry. Alhoewel op plaas is alles naby en gou om te bereik. Lekker stil.

Tuckaway's terugvoer

Thank you for your kind review. Always such a pleasure to have guests enjoy the tranquillity of our home's surroundings. Always great to meet such a lovely couple such as yourselves.
Look forward to your next stay.
Have a blessed evening.
Sarah and Gary.

Tuckaway
Lezan C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, skoon, netjies en baie vriendelike en hulpvaardige paartjie!

Was regtig baie skoon en netjies gewees en die uitsig is asemrowend! Paartjie is so vriendelik en hulpvaardig gewees, sal enige tyd weer daar gaan bly!

Kaylin P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super chilled and relaxing. A local getaway spot.

It was so beautiful and the room was so nicely set up. Perfect for couple.

Lizel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Plek ws baie nice, sal aanbeveel vir enigeen.

Carel M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi kamer. Baie luuks en netjies. Sou dit enige tyd aanbeveel.

Die kamer waarin ons gebly het is baie mooi en luuks en netjies. Baie tuis gevoel en kan regtig oor niks kla nie. Al wat dalk biedjie aandag kan geniet is die omgewing om die huis wat nie so netjies is nie en miskien mense kan laat omdraai nog voor hulle in die woning gekom het, maar ek sal enige tyd weer daar bly. Baie mooi en gerieflik en netjies.

Tuckaway's terugvoer

Hi Carel.
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay and were comfortable in the room and would be lovely to host you again.
Just to clarify, we live on a farm within a suburb and our piece of land starts from when you turn into the driveway so anything prior to that is private property so you are driving on a public road to get to us.

Tuckaway
Anelda D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda D

Baie aangename eienaars, laat mens tuis voel en doen baie moeite om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak.

Sal enige tyd teruggaan.

Amanda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly!

Cherie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en goed vir die siel.

Ons het die verblyf by Tuckaway baie geniet. Dit was baie ontspannend. Die kamer en badkamer is baie mooi en netjies. Sarah en Gary is baie vriendelike mense en is baie besorgd oor hulle gaste. Ek sal enige tyd weer Tuckaway besoek en dit aanbeveel vir familie en vriende.

Tuckaway's terugvoer

Thank you so much, Cherie. Was nice having a lovely couple like you here. Thank you for looking after our guest room and keeping it tidy. We look forward to hosting you again.

Tuckaway
Cassandra T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuckaway is a beautiful and peaceful getaway.

I would suggest Tuckaway to couples who need a getaway from the stress of life, Tuckaway is the perfect getaway place to enjoy nature and time together.

Martie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie R

Absolutely pleasant accommodation.

What a warm and welcome stay myself and teenager daughter we had! Extremely, lovely, friendly, helpful and very kind owners. Thank you Gary and Sarah. The unit is private, safe, neat, clean and everything you need is provided. The unit is easy accessible from major routes and near shopping centres. Affordable; value for money! Would definitely recommend it to anyone!

Kobie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n onvergeetlike plekkie wat ons aan almal sal aanbeveel.

Tuckaway is voorwaar 'n juweel. Soos die Engelse sê: "It ticks all the boxes". Met ons aankoms al is ons uitgeboul deur die ongelooflike gasvryheid. Sarah-hulle het ons voorwaar op die hande gedra. Baie dankie dat julle ons tyd so spesiaal gemaak het. Die ligging is perfek: dit is sentraal geleë, maar rustig en met 'n pragtige uitsig. Die fasiliteite is uitstekend: netjies en ruim, maar tog snoesig. Die geriewe is eersteklas en absoluut gerig op die gas se gemak. En om daarby nog DStvPremium met 'n Explora te hê, is 'n bonus. Ons sal jul definitief by almal aanbeveel.

Anna-mari S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek, luuks en defnitief waarde vir geld.

Ek en my man het 'n rustige, stylvolle wegbreek gehad. Sarah en haar man is so gaaf, ons sien julle defnitief een van die dae weer!

Lourens V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, pragtige kamer en uitsig!

Kan gerus vir enige een aanbeveel. Lekker sentraal en baie rustig!

Iylett R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iylett R
Gesin met tieners

Wonderful little place and the hosts go the extra mile to make you feel at home.

Value for your money indeed.

Tuckaway's terugvoer

Thank you so much for your kind review. It was an absolute pleasure to host you and your daughter. Wish you all the best with your house and we hope to see you again.

Tuckaway
Abrie M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie M

Absoluut fantasties! Die gastehuis se ligging en omgewing vir 'n natuurliefhebber is wonderlik.

Baie dankie aan Gary en sy vrou Sarah, vir hul gasvryheid en behulpsaamheid. Verblyf was asemrowend, netjies, waarde vir geld en die diens uit die boonste rakke. Ons het dit baie geniet en sal weer by julle kom afpak. Ons waardeer die vriendelike ontvangs. Dit is definitief 'n plek wat ek kan aanbeveel vir al my vriende en familie.

Tuckaway's terugvoer

Baie dankie Abrie, vir die wonderlike resensie.
We really try to make our guests feel comfortable and appreciated when they come and stay with us. We both truly love to see our guests enjoying their stay.
We hope to see you both again, soon.

Tuckaway
Mervyn M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie en uiters vriendelike diens.

Baie netjies se verblyf met uitstekende gasvryheid.

Tuckaway's terugvoer

Hi Mervyn,

It was great hosting you, and we look forward to seeing you again. Thank you for the great review.

Tuckaway
Elsabe B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is baie netjies en rustig. Die kamer is baie mooi ingerig met alles wat jy benodig en die eienaars is baie vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Johan L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

We recommend Tuckaway to friends. It is good value for money with excellence service and Sarah and Gary are very friendly and helpful. The breakfast is delicious and highly recommended.

Annelie F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best home away from home by far!

The name says it all. Tucked away from the everyday hustle and bustle of a busy life, this little gem bowled us over and stole our hearts and can be sure to welcome us back again, especially Sarah's cooking and this lovely owner-couple's natural hospitality. Neat as a pin, cozy (yet more than spacious for two) and a beautiful setting - not to mention great value for money! Expect so see us again real soon (and for a longer stay)! Thank you for making us feel right at home away from home.

Tuckaway's terugvoer

Annelie, it was a pleasure having you here and we really look forward to hosting you and Francois again.
Thank you for the great review.
Gary and Sarah

Tuckaway
Hans P R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ideaal vir een of twee aande.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Ideal for one or two nights.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tuckaway's terugvoer

Thank you Hans, for the great review. We look forward to hosting you, when you come to this part of the world again.

Tuckaway
Yolande B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Kamer is smaakvol en goed toegerus, net jammer vir die ligging en veilgheidsaspek.

Tuckaway's terugvoer

Hi Yolande,
I am glad you enjoyed your stay although you are probably not used to be in an area where crime is really low. We are not behind security walls and fences because there is no need, it is so unfortunate that you thought the security was only worthy of one star.
The location is on a farm, so expect to see animals and birds all over the place although, I am sure you will agree that the setting amongst the indigenous trees is very relaxing and a really pretty place to be.
We won't be making any changes here regarding the security because the majority of our guests just love the openness and freedom they feel when here.

Tuckaway
Deon G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, skoon en netjiese verblyf in rustige omgewing.

Eienaars is baie gasvry en hulpvaardig en ons het twee fantastiese aandetes gekry. Sal beslis teruggaan.

Tuckaway's terugvoer

Dankie Deon

Dit was verskriklik lekker om julle hier te hê. Dankie vir die lekker resensie, ons waardeer dit baie.
Ons sien daarna uit om julle weer by ons huis te sien.
Groete by die huis.

Gary en Sarah

Tuckaway
Martie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Good location. The room was beautiful, very neat and tidy with all the extras! Exceptional good service/assistance/friendliness from the owner/hostess.

Danie C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Wens ons kon langer bly.

Daar is niks om oor te kla nie. DStv Premium, surround sound, WiFi, lekker matras, alles silwerskoon en baie ekstras. Daar is wel nie diefwering nie, maar ons het veilig gevoel. My GPS kon nie die gastehuis opspoor nie, maar Sarah het 'n kort video gestuur wat alles baie maklik gemaak het.

Tuckaway's terugvoer

Baie dankie Danie. Dit was verskriklik lekker om julle hier te he.
Ons waardeur die goeie review en ons kyk daarna uit om julle weer te sien.
Geniet jou week en groete by die huis.

Tuckaway
Kobus L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Enkelreisiger

Baie vriendelike en aangename verblyf.

Baie dankie, Gary en Sarah vir 'n heerlike tyd by julle.

Tuckaway's terugvoer

Hello Kobus.

Baie dankie vir die baie goeie resensie, ons waar deur dit vreeslik baie. Jy was 'n wonderlikke gas en ons hoop om jou weer hier te sien in die volgende paar maande. Mooi man, groete by die huis en lekker dag verder.

Tuckaway
Carol V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, gerieflike en bekostigbare verblyf met 'n mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was gerieflik en mooi voorberei. Die bed was gemaklik met goeie kwalitiet linne. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik en aangenaam te maak. Ons kan Tuckaway definitief aanbeveel.

Tuckaway's terugvoer

Thanks, Carol, for the great review. I hope you and Johan are doing well. We look forward to hosting you both again.

Tuckaway
Charl F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Buitengewone waarde vir geld.

As ek maar elke aand in so 'n plekkie kon oorslaap sal sakereis nog lekkerder wees. Wens ek kan die verblyfplekkie in my sak ronddra.

Ben S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, aangename en vriendelike ervaring.

Die ontvangs was baie goed en die verblyf was verseker waarde vir geld. Daar was selfs 'n bederf die middag van Sarah - heerlike pannekoek. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit is net soos die naam sê: Tuckaway met 'n ongelooflike uitsig oor Sir Lowry's Pas. Verblyf is aan te beveel vir 'n rustige, skoon omgewing. Sal weer beslis gebruik maak van Gary en Sarah se gasvryheid. Ek daag jou uit om dit te ervaar!

Tuckaway's terugvoer

Thanks for the great review, Ben and Wilma. You are lovely people to have shared our home with.
Sarah made the pancakes to simply share something tasty with an amazing couple. Looking forward to seeing you again.
Gary & Sarah

Tuckaway
Martin G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Besigheidsreis

Great place to stay.

Tuckaway is a great place to stay whether on business or pleasure. The owners Gary and Sarah make you feel so welcome. The accommodation is fantastic value for money and there is an option to have your breakfast and dinner prepared for you at a very reasonable cost. Would not hesitate to recommend.

Tuckaway's terugvoer

Hi Martin, it was great having you here. Thank you for the great review.

Tuckaway
Riette M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sy naam pas perfek by hom - 'n goed bewaarde, weggesteekte juweeltjie, 'n oase in die middel van al die besigheidsplekke. Alles in Tuckaway is perfek!

Sarah en Gary is lieflike gasvrye mense wat regtig geen moeite ontsien nie. Die verblyf bied meer as wat ek verwag het, want ons gasvrou het aandag aan elke denkbare dingetjie gegee wat enige iemand nodig mag kry. Die kamer het 'n lieflike gemaklike bed met baie mooi beddegoed, hangkas met genoeg hang-en pakplek, baie mooi teëls op die vloer, klein yskas, ketel, koffie, suiker, tee, melk, koppies en glase en kleinbordjies, en dan wat my op Tuckaway laat besluit het, was die bad met sy handstort wat vir my met die was van my lang hare altyd 'n groot bonus is. Ek het my bad en manlief sy stort! Sarah het tot wattebolletjies in 'n mooi glashouer, earbuds - as ons nie ons eie gehad het nie, was daardie houer leeg! Kerse met 'n lighter vir die romantiese paartjie, groot houers met welriekende Hand & Body Wash en Hand & Body Lotion, glase in die badkamer, genoeg groot spieëls, BAIE handdoeke, tot waslappe (iets wat ek op ons onlangse oorsese vakansie nerens kon kry nie, so ons gastehuisie is tops!), genoeg toiletpapier, selfs tissues/snesies en tot 'n skaal!! Asook 'n blik Raid vir 'n verdwaalde muskiet of die enkele lastige vlieg. Sarah het gesorg vir heerlike filterwater en ons selfs bederf met melktert en 'n heerlike hoendergereg - bekommerd dat ons honger sal wees! Ons is met ons aankoms verwelkom met Nougat (ons favourite) op ons bed en 'n houer met sweets! Ek het die notaboekie en pen BAIE waardeer en dit was regtig handig, want ons het daar gebly vir 5 nagte vir ons dogter se troue en daar was BAIE dinge om te onthou. Ek kon Sarah se strykplank en stoomstrykyster leen (Sarah, ek gaan vir my ook so ene kry!). Dis 'n mooi, gerieflike kamer omring deur 'n baie mooi tuin waar die Ha-di-da's en patryse kom kuier. Ons het sleg gevoel omdat ons op Gary se mooi grasperk - sy trots- moes parkeer. Dis 'n klein plasie in die stad en ek was gek oor die nag- en plaasgeluide - paddas en krieke en bedags die poue en eende, hoenders en skape. Jy ry oor die buurplaas se gronde tussen die perdestalle deur, verby ganse, (LOVE ganse) en 'n mak gorilla. Was my voorreg om vir haar te gaan hallo sê. Ek is nogal krities en gesteld op my gerief en ek kan in alle eerlikheid sê alles was perfek en kraakskoon en regtig die prys IS voorwaar waarde vir geld. Ek moet net meld, daar is nie 'n mikrogolf nie en nie eintlik wasplek vir die enkele borde wat ons af en toe gebruik het nie, maar soos ek ons gasheer en gasvrou leer ken het, gaan hulle ook hieraan aandag gee, want Gary het nog planne soos 'n buitelug stort en die stoep wat hy wil toemaak. Ons hoop ons kry weer plek by julle Sarah en Gary. Weereens, baie dankie vir alles. En as jy wil weet waar is 'n plek, Sarah sal jou presies verduidelik hoe om daar uit te kom! So jy kry nog 'n wandelende GPS op die koop toe!

Tuckaway's terugvoer

Thank you, Riette, for the great review. We loved having you both stay at our guesthouse. You are both a fantastic couple and Sarah and I look forward to hosting you here again.

Tuckaway
Simonne C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, stil en rustig.

Tuckaway was absoluut great. Sarah en Gary was baie vriendelik en ons waardeer hulle gasvryheid. Altyd bereid om te help en hulle het ons laat voel asof ons familie is deur seker te maak ons verblyf is gemaklik. Dankie vir ons huis weg van die huis, Tuckaway.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing, quiet and peaceful.

Tuckaway was absolutely great. Sarah and Gary were very friendly and we appreciated their hospitality. Always willing to help and they made us feel like family by making sure our stay was comfortable. Thank you for a home away from home Tuckaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tuckaway's terugvoer

Thank you Simonne and Martin for spending time with us. It was an absolute pleasure hosting you both and look forward to seeing you again.

Tuckaway
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2, Broadlands Stoetplaas, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMmJjMWFmLWM5NTUtNGYzMi1iYTI2LTllNWIwYTIxNzc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Portion 2, Broadlands Stud Farm Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.120429354069 18.892677855156
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za