Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Minimum van 10 gaste kan bespreek.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Tuin van Eden Bosveld Lodge word via 'n grondpad bereik en lae voertuie moet asb. stadiger ry. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let wel dat die eienaar op die perseel woon.
Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes aanvaar soos deur die instansie uiteengesit met die bespreking.
Die lodge het nie 'n TV of WiFi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Assen Road, Farm Klipplaat, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang