LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuin van Eden | LekkeSlaap
+54

Tuin van Eden

72 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Tuin van Eden
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Susan L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

True bygewoon

Pragtig omgewing, ontspanne atmosfeer. Vriendelike, behulpsame personeel.

Deidre D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig. Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvang met goeie bystand indien hulp benodig word.

Cheryl B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love this place. We will be back.

Tuin van Eden is such an amazing place, the owner and staff were so friendly and went out of their way to accommodate our every need. We loved the hiking trails on site, room was clean and comfortable. The room does only have a microwave and fridge so you may need to bring a few extras for your own catering needs (plates, knives forks, braai tongs, dishcloths, towels, extra blankets and a dish washing basin are provided) but that is not an issue at all, you can braai right on the patio outside your room so it was easy to make our meals on the braai, plus meals are available to order from the reception area. Will most certainly be back. We were made to feel so welcome and it just felt like home from home.

Quintun Y - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintun Y
Gesin met klein kinders

Elke oomblik werd.

Dit was die beste wegbreek wat ek in 'n lang tyd gehad het. Dankie vir 'n uitstekende naweek. Pierre, julle diens en vriendelikheid is besonders. Jy voel sommer dadelik tuis, en wil so graag langer bly. Ons beplan reeds weer wanneer ons teruggaan.

Bianca B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustige plaasatmosfeer. Ons sal gerus weer daar gaan kamp.

Ons het ons tyd by Tuin van Eden baie geniet. Die plaas is stil en veilig en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die geriewe is eenvoudig maar baie mooi skoon.

Hennie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker.

Ek het gaan kyk eintlik 2 maal met verskillende mense en die eienaar was baie behulpsaam. Dit is weg van geraas in die berg.

Karla L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L
Saam met vriende

Dis ongelooflik mooi daar! Baie nice mense daar, definitief 'n plek vir rus weg van die stadslewe.

Dis 'n baie nice plek, so tussen die koppies, rustig en mooi! Gawe mense en baie netjies! Beveel hul enige tyd aan.

Sonnia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heelwat stapplek.

Baie aangename langnaweek, heerlik gerus. Personeel baie vriendelik.

Frances S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Frances S
Besigheidsreis

Mense is gasvry en baie behulpsaam.

Pragtige omgewing. Mense is gasvry en baie behulpsaam.

Gerda K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike plaasatmosfeer met 'n uitsonderlike natuurskoon.

Ons het gekamp, alhoewel daar ander gerieflike behuising is. As jy graag wil wegkom uit die stadsgewoel en graag om 'n kampvuurtjie na die sterre staar is Tuin van Eeden die plek vir jou. Lekker ongekunstelde kampgeleentheid.

Cara D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en baie vriendelike diens.

Dalk nie heeltemal waarde vir geld nie, ek sou ontbyt insluit in die koste.

Salomie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salomie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie bied swem in rivier. Dit is sowat 2 tot 3 km vanaf die eenhede. Uitsig is ook nie soos per advertensie nie.

Diens was goed, kamers was skoon en netjies, maar die advertensie is misleidend.

Sonia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Saam met vriende

Amazing. Will be returning.

A gem away from the crazy city rush.

Karina K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens. 'n Stil, rustige plek met 'n mooi uitsig!

Lieflike webreekplekkie om lekker te rus en die natuur te geniet. Netjiese kamer met yskassie, ketel en mikrogolf, asook koppies met koffie, tee en suiker en handdoeke. Pak melk en water in, asook jou eie kossies. Indien jy besluit om ietsie te gaan eet op die dorp, dis sowat 20 minute uit. Daar is 'n TV, maar hoekom dan nou? Die water is baie warm! Ons het kamer 8 bespreek en was opgegradeer na kamer 10 toe ons daar aankom. Wat 'n verassing! Daar is 'n skaaphond, so lojaal hy gaan stap sommer saam in die veld en lê soos 'n waghond op die stoep voor jou deur, baie vriendelik. Ons het die baie geniet!

Hannetjie R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie sleg nie, maar het meer verwag.

Omgewing is glad nie sleg nie. Kamer is koud. Daar was ook nie tee, koffie en melk in die kamer nie. Was nie waarde vir ons geld nie.

Paula R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R
Gesin met tieners

Hemels.

Rustig, pragtige ligging. Sulke vrede. Die gasheer en personeel was baie fluks en vriendelik. Gerieflike verblyf en 'n lekker rustige atmosfeer vir kosmaak, braai, ens. Die uitsig is asemrowend. En hulle het 'n baie oulike hond ook! Ons sal hulle beslis aan vriende aanbeveel en self ook teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Heavenly.

Peaceful, beautiful setting. Such peace. The host and staff is very efficient, friendly and on the ball. Comfortable accommodation and a nice relaxed environment for cooking, braai, etc. The views are breathtaking. And they have a very cool dog too! We'll definitely recommend the venue to friends and will go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Weich H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weich H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Baie vriendelike eienaar.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en bedagsaam. Sal regtig Tuin van Eden aanbeveel vir 'n rustige naweek wegbreek.

Martin S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal weer daar oorslaap volgende jaar April.

Almari P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari P

Stil en rustig, mooiste uitsig. Ontspannend.

Dit was 'n heerlike wegbreek in die mooiste vallei, rustige atmosfeer. Vriendelike, flinke diens van Pierre en die res van die personeel. Sal beslis weer wil gaan.

Karin R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin R

Baie aangenaam, sal hul beslis aanbeveel.

Baie gasvry en behulpsaam. Kamers netjies en omgewing 'n lushof. Kos heerlik en hulle was baie buigsaam met tye om ons groep van 11 te akkommodeer.

Richard C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely weekend getaway!

Very friendly owner. Willing to go the extra mile. Need to perhaps spend a night in their rooms to see what is needed. personally I would have preferred the toilet to have been enclosed for privacy. But for a short getaway it was lovely. Thank you to the hosts.

Allen R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen R
Gesin met klein kinders

Vriendelik.

Die mense is baie vriendelik en sal uit hulle pad gaan om 'n mens te akkommodeer.

Corle L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige plek, baie afgesonder. Rustiek.

Isabe T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en relaxing.

Die kamparea het nie baie geriewe gehad nie maar dis 'n baie lekker plek wat baie rustag is, mens ontspan baie daar. En die eienaars is baie vriendelik. Ek sien uit na die veranderinge wat gemaak gaan word.

Tersia S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel rustig.

Kort net 'n swembad en kan toiletgeriewe by die rivier opknap.

Gerhard M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Baie rustig, netjies en skoon.

Olivier Richel A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivier Richel A
Gesin met klein kinders

Great stay in beautiful environment!

We had a lovely stay at Tuin van Eden. It is located in a stunning environment. We were warmly welcomed and the room and facilities were good. We also had a wonderful meal. We will definitely return when we get the chance!

Sonia V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience, peaceful and quiet.

I would recommend Tuin Van Eden to any one, to get away from your busy daily routine.

Amanda H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam

Het meer verwag. Sommige items soos die gloeilamp vir die lampie was uit en moes iemand bel om die sleutel te kry. Omgewing is lieflik, gemaklike kamer en uitsig is baie mooi.

Johan L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf in pragtige natuurskoon.

Ons het rustigheid in mooi natuurskoon gesoek, sonder om ver te ry. Tuin van Eden het presies dit gebied. Die kamers is eenvoudig, maar netjies. Die klowe en berge is pragtig, met pragtige uitsigte.

Salome V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n rustige area, kamers is netjies en skoon.

Ons het slegs oorgeslaap en nie baie tyd daar spandeer nie, maar die kamers is netjies en skoon. Die area is rustig en daar is 'n baie mooi uitsig.

Tina M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklike en bekostigbare verblyf.

Sien die sterre.

Corné S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S
Saam met vriende

Dit was 'n rustige slaapplek.

Ons was by 'n troue daar naby en het net plek gesoek om te slaap. Ons het na 12 die aand daar aangekom sonder enige probleem. Die kamers is baie netjies en mooi. Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Sanet H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie!

Baie dankie. Dit was regtig awesome. Ons sal weer vir julle kom kuier.

Annette V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stilte. Pragtige omgewing en sal nog mooier in die somer wees.

Pierre is 'n uitstekende gasheer en mens raak gou vriende met hom. Hy is enige tyd bereid om probleme of navrae op te los en dit met 'n glimlag. Ons kamer was baie warm en bedompig. 'n Gewone waaier sal baie help. Oor die algemeen het ons lekker gekuier.

Eloise T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise T
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en perfek vir 'n oornagbestemming.

Sien die sterre.

Leonie P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P
Gesin met klein kinders

Rustig en vriendelik!

Pierre het ons dadelik baie tuis laat voel en was baie gasvry. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Maureen B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Saam met vriende

Baie mooi klein maar gesellig!

Met 'n warmwatersak en koffie was dit 'n ongelooflike naweek. Rustige atmosfeer weg van die stad se geraas.

Vaulene K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vaulene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand, alvorens OK.

Ons was vriendelik ontvang by ons kamer. Die kamers was net bitterlik koud, die sementvloer het die koue in die kamers ingebring. Ontbyt was bietjie deurmekaar, kon alles hoor wat in die kombuis aangaan en wat gepraat word. Moet maar dink om ontbyt by prys in te sluit, die R60 vir ontbyt was nie waarde vir geld nie. Maar buiten dit alles, het ek en my man ten minste 'n nag se rus ingekry.

Chris B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Die verblyf is fantasties.

Sien asb. die sterre.

André L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en natuurskoon is amazing. Heerlik geslaap.

Uitstekend! Net 'n verdiende wegbreek naby die huis.

Christa L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met vriende

Heerlike Paasnaweek saam met vriende.

Ons het heerlik gekuier by Tuin van Eden. Dit bring mens nader aan die natuur. Die gasvryheid daar is baie goed. Hulle sorg dat hul gaste die beste diens kry.

Fanus B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus B
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs wat omgee vir jou. Stil omgewing en die kamers is skoon.

Die padinstruksies op die internet is goed. Dit is beter om in daglig te reis aangesien dit moeilik is om die afdraai te sien in die nag veral om die besige pad, maar daarna is dit maklik om op die plaas te kom, selfs in die donker. Die ontvangs is vriendelik en neem die besoeker se belange in ag. Kon ongelukkig vir die ontbyt bly wat ander aanbeveel het nie en kon ook nie rondstap nie a.g.v. tyd. Dit is goed geleë van die lughawe af as jy suid ry om uit die stad te kom en op 'n plaas oor te slaap.

Annalie E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is spesiaal vir mense wat wil uitkamp en weg van die stad af wil kom vir rus.

Alles was pragtig, die eenhede sal ek voorstel moet waaiers in kry.

Elmarie B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met vriende

Netjies en mooi.

Die plaas is pragtig! Dit was lekker naby aan die troue by Stone Cellar. Mooi, skoon en netjies en die ontbyt die Sondag was heerlik.

Anneke B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B
Saam met vriende

Heerlik en ontspannend.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie - heerlik en ontspannend gewees.

Charmaine B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B
Gesin met tieners

Lekker gesinsvakansie!

Ons verblyf op die plaas was baie lekker gewees. Baie rustige atmosfeer waar jy lekker kan ontspan, gaan stap, fiets ry en lekker in die rivier gaan swem. Ons het dit baie geniet.

Zeldi V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zeldi V
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend!

Daar is nie ordentlike kombuisgeriewe nie. Die plafon in ons badkamer was nie klaar ingesit nie en as mens gestort het, was die hele badkamer onderwater. 'n Stortdeur ontbreek. Ons bakkie het die hele dag in die son gestaan. Ons is sommer 'n dag vroeër huis toe. Die eienaar het wel die helfte van 1 aand se geld aan ons teruggegee. Dit was nie goeie waarde vir geld nie. Dalk is die plek meer gepas vir 'n B&B as vir 'n gesin wat op vakansie wil gaan. Ek wens ons het eerder êrens anders bespreek. Die aktiwiteite wat belowe is soos visvang in die rivier was nie moontlik nie, want die rivier was te bebos. Die eienaar het ons sy panga aangebied om skoon te maak. Ons kon ook nie swem in sy plaasdam nie, want dit was te vuil.

Ronel S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Om eerlik te wees sou ek nie maklik weer hier bly nie.

Geen waaier of TV in die kamer nie. Dis 'n lekker plaas-atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad en rustig wil verkeer.

Tilla G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla G
Saam met vriende

Lekkerste kampeerplek.

Ons het gaan kamp vir 'n langnaweek om die stadslawaai te ontsnap en dit was heerlik! Pragtige natuurskoon, gasvryheid en 'n ware plaaservaring. Sal beslis weer so maak.

Juanita B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Ervaar God se skoonheid van naby.

'n Wonderlike ervaring!

Nico D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Groep van 18 mense vir verjaarsdag gewees en een nag oornag.

Eienaar baie oulik en meer as behulpsaam. Paar klein goedjies wat hy moet uitsorteer, elektrisiteit en dalk bietjie meer personeel as dit by groter groepe se etes kom. Bly egter baie goeie waarde vir geld.

Elmarie O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O
Gesin met tieners

Ons het net oorgeslaap. Ons het 'n troue in Heidelberg gehad

Baie vriendelik ontvang en baie hulp om ons die pad na ons onthaal te verduidelik. Daar was nie warm water die middag met aankoms nie, nadat ons dit onder hulle aandag gebring het het hulle dadelik werk daarvan gemaak en dit vinnig uitgesorteer.

Emile C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaas-omgewing!

Baie lekker rustige plaas-omgewing. Sommige kamers het 'n mooi uitsig oor vallei. Vriendelike diens. Kamers is aangrensend soos in 'n skuur. Lekker naby beeste om 'n plaas atmosfeer te kry. Die grondpad na ligging kan rof wees vir lae motors. As jy plaasgevoel wil kry gaan jy dit hier geniet.

Hannes N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek uit die stad uit.

Pierre het mens sommer dadelik laat tuis voel en die rustige atmosfeer op die plaas is so ontspannend. Alles wat mens verwag as jy weg van alles wat besig is, wil kom.

Louisa S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele naweek het ons net goeie diens ontvang!

Ek sal beslis my vriende en familie aanbeveel om Tuin van Eden te besoek. Ons beplan 'n opvolgbesoek in die nabye toekoms!

Henk K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K
Saam met vriende

Die kamers is puik, so ook die diens!

Die kamers is puik en netjies, en die diens is uitsonderlik. Die pad is baie swak.

Johan V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was wonderlik om by julle te oornag .Sal beslis weer daar oornag!

Almal was vriendelik gewees. Ons is so bederf. Jammer dit was net 'n oornag. Sal graag langer wou bly.

Truida-mart B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf in 'n lieflike omgewing.

Plaasatmosfeer met gerieflike verblyf in pragtige omgewing.

Angelique P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

What a warm, friendly enviroment! Excellent value for money AND the best cooked food.

Carina M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Rustige omgewing. Baie skoon. Vriendelike mense.

Ek sal beslis weer gaan, want ek hou van die plaasgevoel. Dis baie skoon en die natuurskoon is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet!

Willem E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar lewer 'n ongelooflike goeie diens.

Die kamers is klein en die badkamer se deur maak nie toe nie.

Montso L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Montso L

Good

No complaints.

Colleen L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen L
Enkelreisiger

Ons kon ons bure hoor tot laat a.g.v. 'n deur wat Kamer 10 en 5 verbind.

Sien die sterre hieronder.

Ina F - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Bianka G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike kamers!

Ons kuier by Tuin van Eden was baie aangenaam. Die eienaar en sy vrou is vreeslik gasvry. Die omgewing bied 'n pragtige sonopkoms. Ons het dit baie geniet. Die uitsig op die wandelroetes is ongelooflik.

Johanli W - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanli W

Was teleurgesteld met oorspronklike kamer - 2de keuse was veel beter.

Ek het 'n bed, bad, wasbak en toilet nodig gehad - dis presies wat ek gekry het. Kamers is skoon en netjies en ons het 'n fantastiese sonsopkoms oor die vallei beleef.

Johanna Maria S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig met lieflike areas om in te stap.

Beide die gasheer en -vrou is baie vriendelik. Die ongereptheid is presies wat mens nodig het om van die stad te ontvlug.

Madelein O - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie stil en rustig, net wat ons nodig gehad het!

As al die dingetjies wat hul beplan eers klaar is, gaan dit absoluut beeldskoon wees.

Marna V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Besigheidsreis

Dit was baie rustig.

Ek het die rustigheid baie geniet.

Jodene W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis asemrowend en die naweek was regtig so ontspanned, ek sal hulle aanbeveel.

Sjoe, ek kan glo dat ons die perfekte plek ontdek het vir die wegbreek uit JHB. Die vallei is pragtig en die staproetes is ongelooflik. Dankie vir die gasvryheid wat ons ontvang het die naweek. 'n Mens kan regtig die natuur gaan bewonder daar en jou kop skoon kry. Ek sal enige tyd terug gaan en weer daar gaan bly. Dankie Pierre, jy het ons so welkom laat voel.

Janine T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine T
Gesin met klein kinders

Good stay

Very, very clean.

Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 406, , Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTM3ZGQwLTE1NTYtNGZlYS04MWU5LTEwYmFlNDhhNDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R150  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 Farm 406 Lagerspoort 1438 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -26.619627303708 28.437144756317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!