LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuinhuis | LekkeSlaap
+27

Tuinhuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Tuinhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roslyn D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn D
Gesin met klein kinders

Dit was baie relaxing. Die kids kom rondhardloop en speel, die spasie was net wat ons nodig gehad het om te ontspan.

Die plekkie is nie te vêr van winkels af nie so dit is 'n plus! Die gasvrou was ook baie vriendelik. My kinders het die dam vreeslik baie geniet, ons sal beslis weer daar 'n draai gaan maak.

Hercules N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N

Ek en my suster kon op Riki, die gasvrou, staatmaak vir letterlik enigiets.

Dit was 'n interessante ervaring - die sinkplaatgrondpad plaas egter geweldige druk op die bestuurder van 'n A-klas voertuig.

Carina W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Gesin met klein kinders

Rustige plaasverblyf.

Eerste oomblik wat ons by die Tuinhuis ingestap het, het dit soos huis gevoel. Dit het so heerlik skoon geruik mens kon nie anders as welkom voel nie. Die kinders het die rustigheid en die vryheid van die plaas vreeslik geniet veral saam met hulle 3 nuwe hond vriende. Riki was baie behulpsaam en sy is 'n gasvrou duisend. Sal vir seker weer gaan kuier.

Tuinhuis's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Julle was oulike gaste en enige tyd weer welkom.
Riki

Tuinhuis
Robin-lee N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin-lee N
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing!

This is perfect for a family, we went for my husband's birthday weekend, our toddler absolutely loved the labradors, we even gave them our own names, Whiskey, Brandy and Jack. They're super friendly and playful. The house is a perfect open plan, I can be in the kitchen and watch my daughter play. We braaied outside and in the evenings we lit the fireplace, all in all, 10/10 from us!

Tuinhuis's terugvoer

Thank you for choosing Tuinhuis. You were great guests to have and will be happy to have you again.

Tuinhuis
Janine M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Gasvrye akkommodasie, baie rustig.

Tuinhuis is baie groter as wat die foto's weerspieël en dis 'n snoesige plekkie en die kaggel is definitief 'n pluspunt.

Anneke B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf op die platteland, naby alles.

Die huis is baie netjies en gemaklik. Het baie tuis gevoel. Heerlike kaggel vir die winter. Die huis is op 'n plaas, in die natuur, maar nogsteeds naby aan al die besienswaardighede, wynplase en Kaapstad. Sal definitief weer gaan.

Egbert B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert B
Gesin met klein kinders

Ons was in die Paarl vir my kind se geboorte.

Die woonstel is baie netjies, maar word baie koud saans. Ons het lekker gebly.

Johan R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice gewees, baie mooi plek.

Dit is regtig waarde vir geld, as jy gaan om te rus is dit die ideale plek veilig, stil en baie gasvry.

Tuinhuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien u gou weer.
Groete
Riki

Tuinhuis
Irma V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met vriende

Rus en vrede vir die siel.

'n "All in one". Van die slaapplek, binnebraai, kombuis en die netjiese badkamer. Stortgerief fantasties. Netjiese tuin. 3 x Labrador honde (wat ons diere was vir die naweek - baie goed gemanierd). Kan nie aan beter dink nie en word beslis aanbeveel.

Lianie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie V
Gesin met tieners

Heerlik, gasvry en behulpsaam.

Ons was in 'n situasie en het 'n fisioteratpeut benodig en die eienaar kon ons verwys en ons het dadelik reggekom. Rikie het ons ook kort-kort gevra hoe dit gaan met my seun. Die diere en die miniatuur ponies was so pragtig en mak. Het ons elke aand besoek.

Shameera O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameera O
Gesin met tieners

It was peaceful and comfy.

Very homely. Relaxing.

Quinton H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton H
Gesin met klein kinders

Immaculate.

Welcoming was great. Place was extremely clean. Dogs were the best. Had an amazing resting weekend.

Adriaan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met vriende

Perfekte plek om weg te kom van alles af.

Die tuinhuis is 'n wonderlike huisie op 'n pragtige erf. Dit is kalm, en het 'n lekker plaasatmosfeer. Dit is binne ry-afstand van Franschhoek, Stellenboch en Paarl. Definitief 'n wenner vir 'n lekker vakansie saam met familie en vriende.

Bradley S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S
Saam met vriende

Ongelooflik Lekker

Ek en my kinder vriende het mekaar so lanklaas gesien ons wil net kuier en gesels die tuin huis was perfek alles wat ons nodig het was daar ons was vriendlik ontvang die plek was amazing

Cornize D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornize D
Besigheidsreis

Sakereis.

Dis die regte plek om te bespreek as jy vir besigheid reis maar nog steeds wil afsluit na 'n dag se werk, dit sal ook 'n perfekte vakansieplek wees. Die atmosfeer is wonderlike en die eienaars maak seker daar is geen tekort aan enige iets nie. Sal beslis die plek vir mense aanbeveel.

Megan M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing en rustig.

Ons was goed verwelkom en ontvang. Sal definitief weer gebruik maak van tuinhuis.

Jane D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane D
Saam met vriende

Suited our needs down to the ground.

Very rustic, quaint accommodation on a small holding. Very central to Paarl and Stellenbosch, wine and Spice Route. No WiFi or TV but retro and cosy. Lovely host.

Louis E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig buite die stadsgewoel op 'n kleinhoewe met baie spasie en uiters vriendelike gasheer.

Ons het baie tuis gevoel deur baie vriendelike ontvangs in ons eie taal deur Riki, en ons was verras deur die baie spasie en toebehore in die eenheid. Daar was selfs 'n binne-braai, braai-toebehore, wynglase en 'n botteloopmaker wat mens selde aantref in selfsorg-eenhede wat nie vertroud is met ons Suid-Afrikaanse kultuur van braai en goeie Kaapse wyn nie. Alles wat mens moontlik kon nodig kry, was daar beskikbaar, sekuriteit was voldoende, ons het ons eie alarm-afstandbeheer tot ons beskikking gehad en selfs die honde op die werf het verder bygedra tot die algemene gevoel van veiligheid en huislikheid. Baie dankie, Riki, ons sal graag weer wil kom!

Lee G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee G
Gesin met klein kinders

Dit was great!

Die tuin huis is baie rustig eenheid ten volle uitgerus. Skoon pragtig en netjies. Riki 'n ware gasvrou.

A P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A P
Gesin met tieners

Was uitstekend en rustig met gasvryheid van eienaar van plek.

3 aande geslaap by rustige area, slegs kamer, plek sonder enige kamers as jy kinders saamvat.

Carlize B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize B
Saam met vriende

Vinnige wegbreek.

Vir 'n vinnige wegbreek nie te ver van die Noordelike voorstede is dit perfek.

Roelof B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof B
Enkelreisiger

Wonderful, old fashioned farm-style hospitality and an enormous room, with close proximity to Cape Town, Paarl and Stellenbosch.

Spacious, clean, traditional farm atmosphere, lovely kitchen (well-appointed).

Jan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer.

Lekker paar dae ontspan in 'n rustige plaas atmosfeer.

Timmy G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timmy G
Besigheidsreis

Baie nice rustig en vriendelike tannie.

Met aankoms was ek baie vriendelik verwelkom. Ek hou van die hele idee van in die middel van êrens en nêrens. Ek het plek gesoek om te rus na my lang dag van werk en dit is wat ek gekry het sonder twyfel. Dankie baie.

Stephnie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V
Saam met vriende

Loopafstand vanaf trou-venue. Baie gerieflik en netjies.

Baie vriendelike vrou wat ons verwelkom het. Die plek het als wat mens benodig. Groot, oop leefarea.

Maureen D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onmiddellik tuis gevoel, vriendelike diens en goed toegerus.

Heerlike plaas-atmosfeer, rustig en baie vriendelike diens. Goed toegerus, spasieus en het dit veral geniet toe die hondekinders kom inloer! Baie goeie waarde vir geld, kan sterk aanbeveel vir bietjie wegkomkans.

Petrus W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus W
Gesin met tieners

Lekker rustige omgewing.

Was rustig. Vriendelik ontvang.

Jacobus D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D
Saam met vriende

Rustig met genoeg hout om te braai en hitte te gee.

Dit is goed geleë en binne bereik van N1, net 5 minute. Baie attraksies in omgewing.

Robert D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Enkelreisiger

Heerlik skoon, stil plek, naby alles!

Ek het dit baie geniet om Martha se gas te wees! Sy bederf mens met heerlike beskuit, asook egte Garies vriendelikheid! Dit is heerlik stil, maar tog naby die Paarl en die Kaap. Winkels is net om die draai, by Klapmuts. Ek sal dit regtig aanbeveel vir die enkeling asook 'n hele familie!

Ute P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ute P
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasvrou en ons het baie welkom gevoel.

Die woonstel is een reuse kamer met vensters rondom, dus kan nogal koud word in die winter. Daar is 'n kaggel/ braai in een hoek van die kamer met genoegsame houtvoorraad. Een van die enkelbeddens is 'n bietjie kort vir 'n tiener. Daar is slegs 'n mikrogolf, geen stoofplate nie. Die badkamer is ruim en modern. Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is.

Hilda V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Met aankoms was ons hartlik verwelkom. Verblyf gewys wat skoon en netjies was. Ons het lekker gebly en gerus. Sal Tuinhuis aanbeveel.

Hannes D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie wat ons verwag het nie (volgens foto's).

Eienaars was nie bewus van ons bespreking nie. Voertuigparkering +- 30 m vanaf ingang aan anderkant van gebou. Onveilig - geen diefwering. Krag het afgegaan omtrent 20:00 en nooit weer aangegaan. Ons het die nag nie goed geslaap, want daar was voortdurend 'n gekap en geskuur op die dak. Ons het om 6:00 die volgende oggend weer opgestaan om klaar te maak, kon nie ete voorberei, koffie maak of stort (slegs twee kerse was beskikbaar), moes in die donker inpak (krag was nogsteeds af) en het ongeveer 06:30 weer vertrek. Ek glo nie ons sal weer van die fasiliteit gebruik maak nie.

Tuinhuis's terugvoer

Jammer oor die ongerief met die krag , Hannes. Daar was ongelukkig n probleem met die Eskom toevoer . n Boom het op die buurplaas op die kragdrade geval tydens die storm en n totale kragonderbreking veroorsaak . Ongelukkig het julle oorgebly tydens die ergste winterstorm wat in jare die Kaap getref het .Die geraas op die dak was los takke ens wat rondgewaai is . Ons sal probeer om in die toekoms beter voorsorg te tref .

Tuinhuis
Derick G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sien sterre.

Hanneli V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli V
Gesin met klein kinders

Gasvryheid uit 'n ander wêreld, mat baie ruim en voldoende eenheid!

Sien sterre.

Belinda B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en privaat.

Baie lekker plekkie en gasvrou is baie vriendelik.

Kf V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kf V
Gesin met tieners

'n Baie aangename en heerlike verblyf met vriendelike ontvangs, plaas gasvryheid op sy beste!

Sterk aan te beveel as jy buite die dorp of stad wil oorbly.

Joan H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tuis gevoel sommer met die aankoms.

Kan sien dat beide 'n man en vrou het hulle insette gegee met die saamstel van die wooneenheid. Ons het onmiddellik tuis gevoel en kon vir vier dae heerlik ontspan en die omgewing verken. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ockert en Christa, baie dankie vir als wat julle gedoen het.

Tuinhuis's terugvoer

Baie dankie Joan. Dit is altyd lekker wanneer ons gaste die verblyf geniet.

Tuinhuis
Antoinette K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Gesin met klein kinders

Rustig en vreedsaam.

Baie oulike plek veral met klein kinders wat nie alleen wil slaap nie. Geen TV wat 'n groot bonus is. Lekker familietyd. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Chris D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met tieners

Ons is op die hande gedra! Heerlike plaasvakansie op 'n werkende plaas.

1. Aankoms: Ons is verwelkom asof ons nie vreemdelinge nie, maar familie was. Die huis was netjies en skoon, met waaiers wat reeds aangeskakel was om die vertrek op 'n bitter warm dag koeler te maak. 2. Die kombuis: Die yskas was gevul met melk, ys en water. 'n Groot bak tuisgebakte beskuit, en al die koffie, tee, rooibostee en suiker wat ons vir die verblyf nodig gehad het, is voorsien. Die kombuisgedeelte was baie goed toegerus. Daar was selfs insekgif beskikbaar! Alhoewel daar nie 'n stoof is nie, het ons die braaipan en mikrogolf meer as voldoende gevind. 3. Die woon- en slaapvertrek: Unieke argitektuur met eklektiese meublement: 'n Vermenging van moderne stukke, familie-artefakte en Sweedse houtmeubels. Die gekleurde sementvloer het baie gehelp tydens die hittegolf. 4. Badkamer: Modern en baie ruim. Volledig toegerus met verbruikbare items. 5. Vir hondeliefhebbers was dit lekker om deur ses honde besoek te word - dit was darem nie almal op een slag nie. Die teenwoordigheid van die honde het 'n gevoel van veiligheid versterk. Ons het selfs een nag geslaap sonder om die deur eers toe te maak, wat nog te sê van om dit te sluit. 6. Die eienaars en personeel op die plaas was deurgaans vriendelik en behulpsaam. Die eienaar het selfs die sementdam volgemaak sodat twee stadsjapies daarin kon swem! Wat 'n belewenis! Opsommend: Dit was vir ons 'n perfekte naweek, 'n goeie basis vanwaar om Kaapstad, Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl te verken. Ek hoop regtig dat ons weer die geleentheid sal kry om by Tannie Martha te kan bly.

Charlene B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Net wat 'n mens nodig het.

Martin V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Dit was baie lekker. Lekker gebraai. Sal beslis weer daar gaan bly.

Geoff B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig vir 'n wegbreek van die stad af.

Rustig, lekker vir ontspan en om bietjie vars lug te kry.

Malcolm G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, net bietjie ver vanaf Paarl.

Baie gemaklik en baie lekker gebly. Die plekkie was net bietjie ver van Paarl en ons search was vir Paarl. Miskien kan LekkeSlaap net bietjie kyk na die results wanneer mens search vir blyplek in 'n sekere dorp.

Dawie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ons het ons verblyf in die Tuinhuis baie geniet.

Freddie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie B
Gesin met tieners

Skoon, netjiese ruim eenheid.

Ons verblyf was lekker. Baie gasvry ontvang en die verblyf was baie gerieflik. Bietjie ver van groot winkels, maar 'n heerlik rustige atmosfeer.

Tania K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania K
Gesin met tieners

Aangename verblyf, lieflike mense!

Oulike plek, sal weer daar gaan oorbly! Ek sal dalk net lugversorging voorstel.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendraai Kleinhoewe, H/v Protea en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f04c73deb1c81388c6efe4e83f204f74d8ae005a8e6d17f6b79f63cee702b1b502a5691dc2ea28f758fb79c83a40be33b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 Groendraai Kleinhoewe Corner of Protea and Eenzaamheid Road 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.791916479492 18.85980784893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!