- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Durban str, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tuis bied gemaklike oornagverblyf in die rustige voorstad Hillcrest, Kimberley, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi-toegang.
Die eiendom werk volledig van die kragnetwerk af, wat verseker dat daar geen kragonderbrekings tydens u verblyf is nie. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede, restaurante en geriewe binne maklike bereik. Met u voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Kimberley verseker.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sumari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 21 Durban str, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Tuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Durban str, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang