Tuishuis Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuishuis Home Lodge is 'n luukse gastehuis met konferensiegeriewe in Centurion wat naby die N14 tussen Pretoria en Johannesburg geleë is. Dié lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied rustigheid en luuksheid.

Tuishuis Home Lodge se selfsorg-eenhede bied kort- en langtermynverblyf aan gesinne met 'n kombuisie, en suite-badkamer en 'n lessenaar. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis met 'n lekker sit- of eetarea. Die eerste kamer is ingerig met 'n dubbelkamer en die ander kamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n plafonwaaier, 'n verwarmer en elektriese komberse.

Vars ontbyt en aandete word daagliks in die oopplan-eetkamer bedien. Die eetkamer bied toegang tot 'n pragtige tuin. Die swembaddens en tuine skep die perfekte plek vir 'n rustige vakansie en is ideaal vir foto-geleenthede en funksies.

Die R21 is om die draai hiervandaan en dié hoofweg bied maklike toegang tot die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Pretoria, die Centurion Superport Park, Unitas Hospitaal, Matsport-sentrum, die Gautreinstasie en tientalle kommersiële hoofkantore.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuishuis Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za