Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis Lodge

Gastehuis
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkamers bestaan uit 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangende van gaste se voorkeur, en 'n en suite-badkamer. Alle kamers met selfsorg het 'n volledig toegeruste kombuisie met breekware en eetgerei, 'n ketel, mikrogolf en stoof/oond. Die eenhede is ideaal vir kort- en langtermynverblyf. Die meeste selfsorg-eenhede is in 'n meer privaat omgewing met 'n uitsig op die pragtige tuine en swembaddens. Ontbyt en aandete is nie by die tariewe ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Enigiets wat deur gaste in die eenhede gebreek word, sal vir die gas se rekening wees.
Geen geraas na 20:00 nie.
Geen ekstra gaste mag sonder toestemming van die bestuur oorslaap nie.
Moet asb. nie die hekkode deel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid is 'n kothuis wat ideaal is vir 'n gesin. Daar is slaapplek vir 5 gaste op 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Dit is 'n selfsorg-eenheid, maar ontbyt kan op versoek voorsien word. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, 'n volledige badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n eetarea. Die eenheid het 'n uitsig oor die swembaddens en botaniese tuine.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Enigiets wat deur gaste in die eenhede gebreek word, sal vir die gas se rekening wees.
Geen geraas na 20:00 nie.
Geen ekstra gaste mag sonder toestemming van die bestuur oorslaap nie.
Moet asb. nie die hekkode deel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die klassieke dubbelkamers het elkeen 'n en suite-badkamer, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, lessenaar en 'n pragtige uitsig oor die tuine en swembaddens. Die beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word indien nodig. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Enigiets wat deur gaste in die eenhede gebreek word, sal vir die gas se rekening wees.
Geen geraas na 20:00 nie.
Geen ekstra gaste mag sonder toestemming van die bestuur oorslaap nie.
Moet asb. nie die hekkode deel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Wittebrood suite
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite is 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die suite het 'n Jacuzzi-bad en 'n rotskuns-stort met kroonkandelare en 'n knus kaggel. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Enigiets wat deur gaste in die eenhede gebreek word, sal vir die gas se rekening wees.
Geen geraas na 20:00 nie.
Geen ekstra gaste mag sonder toestemming van die bestuur oorslaap nie.
Moet asb. nie die hekkode deel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec243bdc0fd196a7fa0315759e1c651c38c1e9b69b76b496a5b9ee42ed8c788c3f147505b376233339b1332eb6d05f230af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 160 Von Willigh Ave Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.833853527838 28.177614212036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem