LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuishuis Lodge | LekkeSlaap
+30

Tuishuis Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Tuishuis Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
De Wet C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet C
Besigheidsreis

Voldoende.

Die diens was bogemiddeld, die slaapgeriewe was voldoende en die tuin was ongelooflik mooi.

Ben T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry!

Baie goeie gastehuis.Die selfsorg-eenheid waarin ons gebly het, het al die nodige eetgerei en toerusting gehad.

Mandi C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi C
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Dubbelkamer was bietjie beknop en baie klein, maar verder was alles baie lekker en netjies.

Desmond K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K
Gesin met tieners

Die omgewing en rustigheid was absoluut fantasties.

Die wooneenheid was baie netjies. Die goedversorgde tuine skep 'n baie rustige atmosfeer na 'n lang reis. Die stil, rustige atmosfeer laat jou vergeet dat jy eintlik in 'n stad is.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec243bdc0fd196a7fa0315759e1c651c38c1e9b69b76b496a5b9ee42ed8c788c3f147505b376233339b1332eb6d05f230af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 160 Von Willigh Ave Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -25.833853527838 28.177614212036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!