Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuisie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 570 R3 213 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tuishuisie is ‘n ruim wonstel in Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Dié eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke kamer het ‘n dubbelbed en daar is slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en grens aan die leefarea. Die ander 2 kamer is op die onderste verdieping en lei na die gang. Die badkamer het verhitte handdoekrelings en handdoeke word voorsien. Daar is ook ‘n wasmasjien, tuimeldroër, strykgeriewe en spoorruimte vir fietse.

Die leefarea het Franse deure wat lei na ‘n stoep en ‘n dek waar jy in ‘n 200 jaar oue eikeboom se skadu kan ontspan. Die oopplan-leefarea sluit die kombuis met sitplek vir 6 en ‘n houtstoof in. Daar is ook ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, ander toebehore en ‘n skottelgoedwasser. Daar is ook ‘n lessenaar met beligting en laaie wat kan sluit.

Tuishuisie is naby bekende wynplase, restaurante, winkels en kunsgalerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuishuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Tuishuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuishuisie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 570
R3 570 R3 213
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 570
R3 570 R3 213
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTRjNmZiLWQ1MzctNGRmMi1iMmRiLWIzZDZkMGUzZDA5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 570 nouVanaf R3 213 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3b Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.938305555556 18.862972222222