LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuishuisie | LekkeSlaap
+16

Tuishuisie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Tuishuisie
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sonja Y - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gemaklik, alhoewel min geslaap.

Daar is kuierplekke aan albei kante van die woonstel en dit raas heelwat tot laat aand. Die woonstel se dekor is pragtig en tuishuisie se diens is uitstekend.

Tuishuisie's terugvoer

Hallo Sonja
Baie dankie vir jou kommentaar, ons stel dit hoog op prys. Ek wil graag my verskoning aanbied vir jul slegte nagrus. Ons het nuwe eienaars asn beide kante van Tuishuisie en het reeds julle ervaring met hul opgeneem. Dankie dat jy dit genoem het, dit gee ons die geleentheid om dit aan te spreek. Beste groete. Aletta

Tuishuisie
Yolandi V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en gerieflike verblyf.

Die hele tydperk wat ons daar gebly het, was baie lekker. Dit was soos jou huis weg van jou huis. Sal dit beslis aanbeveel vir my vriende en familie.

Helene M - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and comfortable

Tuishuisie is fantastic, the only complaint I have was the noise level at night.

was R2 795
Vanaf R2 516
per nag (plek vir 6)
was R2 795
Vanaf R2 516
per nag (plek vir 6)
was R2 795
Vanaf R2 516
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTRjNmZiLWQ1MzctNGRmMi1iMmRiLWIzZDZkMGUzZDA5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 795, nou Vanaf R2 516  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3b Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.938305555556 18.862972222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!