Universitas Akkommodasie by Tula 159 | LekkeSlaap
+81

Tula 159

425 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R455 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar.

Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basiese Oornagkamer, Basiese Gesinseenheid, Sakpaseenheid, Deluxe Paartjie-kamer, Deluxe Gesinseenheid en 'n Wittebroodsuite in. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het WiFi, TV en DStv.

Die luukse kamer en wittebroodsuite kan nie gelyk bespreek word nie. Dit is dieselfde eenheid met 2 verskillende opsies. Die wittebroodsuite is romanties en het 'n privaat Jacuzzi en 'n kaggel. Die luukse kamer het slaapplek vir 'n gesin van 3 en sluit nie die Jacuzzi is by die tarief in nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, trampolien, speelarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge en besienswaardughede sluit die Universiteit van Vrystaat, CUT, Mimosa Mall, Waterfront, MediClinic en Vrystaat-sportstadion in wat net 10 minute se ry weg is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 425 resensies vir Tula 159
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tula 159 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04405f749f2df9300d0c7780eed39b94919c45301941780a16df82366c30bcc4855c6d4eafefcdcaa743a3d63825cdcb54a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R455  per nag (plek vir 2) 425 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za