LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tulbagh Boutique Heritage Hotel | LekkeSlaap
+84

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is 'n gerieflike 80 minuut-rit van Kaapstad af en spog met 'n restaurant, tapas, 'n wynkroeg, spa, konferensiesentrum, privaat parkeerplek, komplimentêre WiFi en is rolstoelvriendelik.

Die hotel het 18 kamers en slaapplek vir tot 36 gaste. Al die kamers het 'n gemaklike bed, lugversorging, platskerm-TV, 'n yskassie met voorraad, 'n kluis en 'n en suite-badkamer. Drie van die kamers het kaggels.

Doendinge in die omtrek sluit geskiedkundige toere, wyn- en olyfproeë, bergfietsry, voetslaan, perdry, gholf en ziplyn-avonture in. Daar is 3 swembaddens op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tulbagh Boutique Heritage Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67e14d33093bd64e5f145c684f9da6997dca058d115f9ee693c397d72fe9f3546d59c0f5009dee4d12f1325046100202f4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 295  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.284942845846 19.139471054077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!