LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tulbagh Boutique Heritage Hotel | LekkeSlaap
+84

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great one-stop over night while doing wine farms in the area.

Well worth a night or two. Food excellent.

Hendrik B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf geniet.

As gevolg van Covid en die swak ekonomie het daar ongelukkig plekkies gesluit. Al wat oorbly is om die wynkelders te besoek. Die omliggende dorpe Ceres en Wolsley is baie vuil en regtig nie die moeite werd om te besoek nie. Tulbagh self is skoon en die moeite werd om te besoek.

Elize D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Naweek wegbreek, vriendelike diens en kamers was baie netjies.

Johan A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Hotel is 'n moet om in te bly. Dit het alle verwagtinge verbygesteek en sal enige persoon se wegbreek die moeite werd maak.

Ons het die hotel gekies vir ons huweliksherdenking en het 'n klein boodskap gelos vir die bestuur met dit in gedagte. Hulle het vreeslik moeite gedoen en het werklik dit so mooi gemaak asof dit 'n wittebrood sou wees. Ons kan die bestuur net dankie sê en dit eerlik aan almal aanbeveel. Die kos en kamers is top gehalte.

Gareth R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible place with lots to do

Friendly staff, clean and professional

Merlene E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kamer was heerlik, stil, gerieflik en alles ingehad wat nodig was. Ons het heerlik gebly.

Ons het in een van die kamers gebly wat uitkyk op die swembad, wat heerlik stil is, weg van die straat verkeer. Die kamer is baie netjies en gerieflik. Ons het ook heerlik geëet by die hotel se restaurant.

Martie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek in Tulbagh

Ons het baie lekker gebly hier, die suite is mooi en gerieflik en ons het die binnehoftuin baie geniet en gebruik. Die diens was ook baie vriendelik en die kos van 'n goeie gehalte

Renier S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik Diens, Super Skoon, Goed Versorg

Sal weer gaan. Vriendelike Staf, Puik Diens, Super Skoon, Goed Versorg.

Japie O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gasvryheid. Sal dit beslis aanbeveel.

Aan te beveel. Heerlike restaurant.

Gideon N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting!

'n Ongelooflike mooi plek!

Helene V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons was aangenaam verras met die diens en kos. Kan dit definitief aanbeveel. My enigste kritiek is die slaapkussings wat heeltemal te dik is.

Francois K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit voel asof mens teruggaan in tyd.

Ursula M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige naweek gehad.

Ontvangs was baie goed, personeel baie vriendelik en professioneel. Pragtige kamers en diens was spot on. Ons het die kos ook baie geniet.

Danie C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant, historical visit.

Tulbagh is a beautiful, historical town, well worth a visit. Tulbagh Hotel is a lovely hotel.

Johanna B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bestemming.

Ons was in Sarons Suite. Alles was perfek. Mal oor die warm watersakke in jou bed. Die personeel is baie vriendelik. En die beste van alles was die ete in die restaurant die aand.

Gareth K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay with my wife.

The Hotel room was clean, staff was friendly. The restaurant food was fantastic! Will definitely go back.

Corlia A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10!

Kamers is ruim, skoon en lekker snoesig. Die warmwatersak in die beddens voor slaaptyd was 'n heerlike verrassing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en die restaurant se kos is heerlik. Sal beslis weer hier bly.

Kobus P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie vriendelike personeel.

Ek en my vrou het dit baie geniet, baie oulike dorp om te voet te verken.

Amanda F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, pragtige verblyf!

'n Heerlike en pragtige hotel. Dekor baie smaakvol. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kos was heerlik. Baie dankie. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Riaan R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en aangenaam.

Die ontvangs was baie persoonlik en die personeel was ter alle tye behulpsaam en vriendelik.

Tertia V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in hartjie van Tulbagh.

Hotel is sentraal geleë in hoofstraat met mooi uitsigte van omliggende berge. Kamer was skoon en netjies, badkamer met groot stort. Heerlike ontbyt met goeie koffie! Sal beslis dit vir enigiemand aanbeveel vir 'n naweekwegbreek!

Frank E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle en luukse verblyf in Tulbagh se hart.

Die hoofgebou van die hotel met die ontvangs en die restaurant lê aan die hoofstraat in Tulbagh se sentrum. Dis net 'n paar treë om winkels, kafees en banke te bereik. Ons kamer was in 'n mooi kompleks in die oukaapse styl oorkant die straat wat deel van die historiese Kerkstraat is en dus ´n nasionale gedenkwaardigheid. Die kamer was ruim, stylvol en met alle geriewe wat jy kan verwag. Goeie restaurant, vriendelike diens - daar's niks om oor te kla nie. Ons kan die hotel met 'n rustige gewete aanbeveel.

Karen E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Was baie aangenaam verras met die pragtige hotel en die vriendelike personeel!

Louis F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil kamers.

Goeie mense en netjiese kamers.

Annamarie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

The hotel is baie sentraal, skoon, netjies en vriendelike personeel. Die kos was mooi voorgesit en baie goeie gehalte. Ons het in een van die swembadkamers gebly, nuut, vars, modern en stil. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely all round.

The hotel is centrally located, clean, neat and with friendly staff. The food is well presented and of a good quality. We stayed in on of the two pool rooms, new, fresh, modern and quiet. I will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leonie H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik verby!

Als wat ek verwag van akkommodasie en nog meer! Pragtige kamer, skoner as skoon met goeie beligting, veral vir ons vrouens wat wil grimeer. Rustige omgewing en pragtige uitsig. Die hotel se kos is uit die boonste rakke! Die personeel vriendelik en behulpsaam. Slegs een iets wat ek sou aanbeveel, ons het in Lilly geslaap, en sou graag 'n stortdeur wou hê sodat die vloer nie so nat spat nie. Maar dis 'n kleinigheid. Dankie, ons het heerlik gebly!

Marius B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos en persoonlike aandag tot detail.

Lekker plattelandse veblyf en persoonlike diens aan al jou behoeftes. Kos op menu van hoë gehalte en vriendelike diens.

Hannes V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker besoek aan 'n historiese dorpie.

Ons was in Kaapstad en wou die naweek iets lekkers doen. Tulbagh was naby genoeg en tog ver genoeg. Ons het dit genet om deur die historiese dorpie te loop en van die nabygeleë wynplase te besoek. The Tulbagh Boutique Heritage Hotel was 'n fantastiese basis. Die hotel is in 'n historiese gebou, maar alles is baie mooi onderhou. Die kamer was uit 'n boek uit, etes was uitstekend en dit is altyd baie lekker om in Afrikaans bedien te word.

Albert Hagedoorn N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Hagedoorn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Centrale ligging, grote en authentieke kamer.

Dit hotel ligt centraal in Tulbagh. Mooie terras, prima ontbijt en restaurant. Vriendelijke bediening.

Patrick L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely people who work over there.

Best een aangenaam hotel om te verblijven. Een uitstekende keuken, heel vriendelijk personeel en goede hulp bij uitzoeken van een bezoek aan wijnhuis of spa....Rustige en propere kamer met lekker ontbijt. Kortom prijs kwaliteit heel goed.

Hendrien N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en gesellige atmosfeer.

Ons het die verblyf en etes baie geniet. Die personeel is hulpvaardig en vriendelik. Die kamer het alles gehad om dit gemaklik te maak vir ons verblyf. Ons sal definitief weer gebruik maak van Tulbagh Hotel.

Marzanne T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons vir seker weer!

Van die personeel tot die eenheid was fantasties. Almal was baie vriendelik en die eenheid was baie skoon en netjies.

Chantelle M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Warm, vriendelik, goeie toestelle binne selfsorg-eenheid - DSTV, gerieflike kombuis, ens.

Sevaas H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sevaas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tulbagh en die hotel was 'n heerlike verrassing vir ons.

Ons sal die Tulbagh Hotel beslis aanbeveel. Alles was baie goed, van die ontvangs, die kamer en geriewe tot die heerlike ontbyt voor 'n knetterende kaggelvuur. Ons sal weer daar oorbly.

Johannes Dj V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Dj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Gelukkig, sal weer gaan kuier.

Tina K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Bekoorlike dorpie en die hotel was ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice.

Very charming little town and the hotel was amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annelene J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en baie netjiese verblyf.

Die eienaar en personeel is baie vriendelik. Die restaurant se kosse was baie lekker voorberei.

Alicia L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was uitstekend!

'n Hotel met kleindorpiebekoring, maar tog modern met uitstekende diens en 'n fantastiese restaurant.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

All round great!

A hotel with small-town charm, yet still very modern, with excellent service and a fantastic restaurant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joyce F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waarde vir geld.

Tulbagh Hotel is 'n pragtig gerestoureerde hotel. Die personeel is super vriendelik en staan heeltyd reg om te help waar hul kan. Die kamer was pragtig, skoon en met 'n heerlike koninggrootte-bed. Ons het aandete sowel as ontbyt genuttig en dit was uitstekend. Indien ons weer Tulbagh besoek, sal julle ons definitief weer sien!

Ezet R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ezet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer, vriendelike mense, lekker kos!

Lekker wegbreek. Rustige dorp, mooi omgewing. Gerieflike kamer. Vriendelike staff!

Annarine T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annarine T
Saam met vriende

Hotel uit die boonste rakke!

Die hotel is pragtig, personeel baie vriendelik en behulpsaam en kos heerlik. Ons het 'n heerlik gekuier en sal beslis weer terugkeer. Goeie waarde vir geld.

Herman W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig hotel met vriendelijk personeel en uitstekend restaurant.

Prachtig gelegen in centrum van Tulbagh met goede faciliteiten, vriendelijk personeel, lekker eten, goede wijnkeuze aan redelijke prijs. Mooi gerestaureerde gebouwen.

Elzbeth P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth P
Saam met vriende

Pragtige kamers, ons het bederf gevoel!

Lieflike dorpie, goeie wegbreek vanaf die stad en Tulbagh Hotel is die kersie op die koek.

Gerhard J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjiese en moderne kamers.

Baie aangename personeel. 'n Paar raserige bure, maar dis onder die bestuur se aandag gebring.

Lallie V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en positiewe ervaring en goeie diens.

Sien die sterre hieronder.

Marlene E - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend, ons het elke oomblik geniet.

Hotel is baie mooi, en elke sent werd. Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Johann J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en rustig!

Het die rustigheid baie geniet.

Dirk M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Gesin met tieners

Beautifully restored hotel with friendly and helpful staff!

Beautifully restored hotel with friendly and helpful staff. Early on Sunday morning I realised I left my car lights on and the battery was flat. The staff organised help and very quickly we were on our way!

Gavin F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Johan V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die ontvangs was baie vriendelik, en ons het baie lekker gebly in 'n kamer wat baie mooi en prakties was - met alles in wat jou hart begeer!

Erich E - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich E
Saam met vriende

Regtig n amazing hotel

Die plekkie was retig amazing met preagtige gemaklike kamers, die diens was perfek en die kos was fantasties. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!!

Vanaf R1 365
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67e14d33093bd64e5f145c684f9da6997dca058d115f9ee693c397d72fe9f3546d59c0f5009dee4d12f1325046100202f4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 365  per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.284942845846 19.139471054077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!