LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tulbagh Boutique Heritage Hotel | LekkeSlaap
+84

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hotel Fynbos
Ontbyt
Protea-kamer
Ontbyt
Swembadkamer
Ontbyt
Saronsberg Suite
Ontbyt
Obiqua Suite
Ontbyt
Wittebrood Suite
Ontbyt
Huisreëls

Kinderbeleid:
'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit.

Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R250 per kind, wat dan 'n slaapbank en ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67e14d33093bd64e5f145c684f9da6997dca058d115f9ee693c397d72fe9f3546d59c0f5009dee4d12f1325046100202f4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485  per nag(plek vir 2) 53 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.284942845846 19.139471054077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!