+41
Selfsorg in Tulbagh

Tulbagh Mountain Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n bykomende koste van R250 vir 'n maksimum van 2 troeteldiere. Vir meer as 2, kontak asseblief die gasheer.

Troeteldiere moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle loop.

Let asseblief daarop dat dele van die kajuit via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Let daarop dat partytjies en geraasversteurings nie geduld sal word nie. Dit is 'n rustige omgewing met geraas wat deur die vallei beweeg. Indien enige steurings aangemeld word, sal gaste versoek word om die eiendom onmiddellik te ontruim.

'n Driekwartbed is beskikbaar in 'n slaapnis bo die leefarea vir 'n vyfde persoon met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off Boontjies Rivier, Witzenberg Game Park, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe929a6438dc181fa02e7e5ca316241fe2421a0d124ecbcdef4d04fb60acf69cdce6faf6974f5c688f894a6cda53183f1841e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Off Boontjies Rivier Witzenberg Game Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382214554209 19.209990682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang