Tulbagh Akkommodasie by Tulbagh Mountain Manor | LekkeSlaap
+65

Tulbagh Mountain Manor

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sal die uitsigte en geluide van die natuur geniet.

Tulbagh Mountain Manor bied verblyf in 5 eenhede en het slaapplek vir 17 gaste. Daar is slaapplek in en suite-kamers in die asemrowende Herehuis en in knus selfsorgkothuise.

Daar is geriewe soos 'n snoekerkamer met 'n kompetisie-grootte tafel, 'n rustige swembadarea en 'n pawiljoen waar jy 'n skemerkelkie kan geniet aan die einde van die dag. 'n Braai kan ook gereël word.

'n 'A la carte'-ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien en dit sluit plaaslike seisoenale produkte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Tulbagh Mountain Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Die Rondawels, Winterhoek Wes, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za