LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tulela Safari Lodge | LekkeSlaap
+63

Tulela Safari Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 1 Aug 2021 tot 15 Des 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R25 000 R15 000 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

Tulela Safari Lodge is 'n eksklusiewe safari-lodge in 'n privaat area in die Krugerwildtuin, wat alle maaltye by die verblyftarief insluit. Dié lodge spog met luukse verblyf en is onder groot ou bome op 'n haarnaalddraai van die N’tsiririvier geleë.

Die lodge is geskik vir 10 gaste en beskik oor 5 suites. Elke suite het 'n koningingrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wat na 'n beskutte buitestort lei. Die lodge spog met lugversorging, WiFi, 'n groen agterplaas met 'n boma en braai-area, en 'n dek met 'n swembad en uitsig oor die rivier en watergat waar wild gereeld gesien word.

Daar is ook 'n boonste dek met dagbeddens en muskietnette, waar gaste kan sterrekyk. Gaste het onbeperkte toegang tot die wildkykvoertuig met 'n ervare gids, wat begeleide staptogte en pieknieks in die 6000 hektaar-reservaat insluit. 'n Privaat sjef en skoonmaker sal tydens gaste se verblyf in gaste se behoeftes voorsien.

Tulela Lodge sal as basis optree terwyl gaste die natuurlike landskap verken, die reservaat se oorvloed wild besigtig en 'n nuwe gevoel van waardering vir die bos kry.

Slaapplek

’n Bespreking by Tulela Safari Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R25 000
R25 000 R15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R25 000
R25 000 R15 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb38f6ac4d8c2b858a95ab84a7277ce583f64f6d2239a7312883bdb82a3fa0c8c22b671751c02751038fc7746c9c59f444b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R25 000, nou Vanaf R15 000  per nag(plek vir 10) Klaserie Private Nature Reserve Greater Kruger Park 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.188381 31.263259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!