- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Tulip Street, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tulip 14 is in die wêreldbekende branderplankrydorpie, Jeffreysbaai. Dié gastehuis is in 'n doodloopstraat tussen al die hoofstrande en 'n rits restaurante, wasserye, vulstasies, winkels, 'n 9 putjie-gholfbaan en 'n tennisklub.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n mooi uitsig oor die baai en sy eie ingang. Dolfyne kan gereeld vanaf die balkonne gewaar word en gaste kan hulle ook bewonder vanaf die dolfynkyk-gazebo. Verkykers word voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, wasbak, mikrogolf en ketel toegerus is. Die en suite-badkamer in elke kamer het of 'n stort of 'n bad en die kamers spog verder elk met gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix, YouTube en DStv-toegang.
Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. 'n Gemeenskaplike tuin en braai-area is beskikbaar.
Die perseel is net 'n paar meter vanaf Super Tubes, Pepper-straat en Jbay Surf Village.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Tulip Street, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Tulip 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Tulip Street, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang