+15

Tuna 301 La Mer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tuna 301 La Mer is 'n pragtige eiendom in die kusdorp Mosselbaai. Hierdie selfsorg-eenheid bied 'n perfekte mengsel van luuksheid en see-lewe en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n gesin of paartjie se wegbreek.

Die huis kan tot 5 volwassenes en 1 kind akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n ekstra slaaparea geskik vir 1 volwassene en 1 kind. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Beide hul en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Aparte slaaparea beskik oor 'n enkelslaapbank, sowel as 'n matras slegs vir kinders. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik ingerig en bied oorgenoeg natuurlike lig. Die eenheid beskik oor 'n slim-TV, stroomdiens en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en gratis tee en koffie.

Tuna 301 La Mer is sentraal geleë naby plaaslike strande, winkels, restaurante en buitelugaktiwiteite. Met 'n binnenshuise braai-area, skouspelagtige uitsigte, gratis veilige parkering en 24-uur-sekuriteit, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 102 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9d6360964f8cfeee989fee28aac2cb0b6427ef50debf1b6ea464563dbab156c2d3c116d71fc64f0a2d10d5dd6523d5efe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 102 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1288266 22.1131643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang