Turalodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Turalodge is in die klein dorpie Alldays geleë en word omring deur 'n verskeidenheid wildplase.

Verblyf word gebied in 3 eenhede. Kamer 1 het 'n dubbel- en driekwartbed, asook 'n TV teen die muur met sekere kanale, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Dié kamer deel 'n stoep met Kamer 2, asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie.

Kamer 2 het 'n yskas, stort, toilet, TV, lugversorging en 'n waaier.

Die tuinwoonstel is apart en beskik oor 'n dubbelbed, privaat badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf. Daar is ook 'n TV en 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area en die onderdakparkeerplek gebruik maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Turalodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za