Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turalodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Turalodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig by Turalodge.

Turalodge het alles wat nodig is. Stella en Derick laat hulle gaste baie welkom voel by Turalodge, baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Hallo Amanda
Dankie dat julle by Tura Lodge oor gebly het. Maak weer so as julle vir julle familie weer kom kuier.
Groete
Stella

Turalodge
Inge V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sentraal geleë vir al ons besoeke aan 'n verskeidenheid reservate.

Dankie, Tannie Stella, vir die gasvryheid en die skoon woonstel wat ons verwelkom het. Baie dankie vir die skons, melktert en die relish. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Inge, ek is so bly julle week was die moeite werd. Veral die diere en voëls wat julle gesien het. En dat julle Makongubwe resevaat so geniet het.
Groete
Turalodge
Stella

Turalodge
Celia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia B
Enkelreisiger

Baie lekker. Baie dankie.

Baie gasvry en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Dankie Celia, stuur jou mense maar weer.
Laat weet my volgende keer, dan maak ek vir hulle kos en 'n kos pakkie. Daardie tyd van die oggend is alle eetplekke nog toe.
Groete
Stella Turalodge

Turalodge
Anna-marie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met vriende

Hartlik, gasvry en entoesiasties.

Ons het so lekker gekuier. Die kamer, badkamer en kombuis silwerskoon en vars. Baie goed toegerus. Stella is 'n vrygewige en hartlike gasvrou wat ons spesiaal laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Dankie, ek hoop julle het Magangubwe geniet so ook die Wild Tuin.
Stella Turalodge

Turalodge
Russell B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality, lovely hosts and excellent value.

We will return to Turalodge without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie.
Turalodge,
Stella

Turalodge
Romandi W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romandi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Turalodge was baie skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die tuisgebakte beskuit wat vir ons uitgesit is saam met koffie was 'n lekker bederf! Ons sal vir seker weer hier oorslaap wanneer ons verblyf in die area benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Beste Romandi,

Baie dankie. Ons hoop julle reis na Botswana was aangenaam.

Lekker bly en groete,
Turalodge

Turalodge
Johan W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede!

Baie netjies en stil. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Baie dankie, ons wardeer dit. Ek hoop julle is veilig tuis.
Stella,
Turalodge

Turalodge
Jan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs deur goeie mense, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

Baie dankie Jan ons waardeer dit baie. Ons is bly dit was aangenaam vir julle. Maak weer so.

Groete
Turalodge

Turalodge
Brigitte S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stopover to Botswana or to get away from it all.

The most friendly host who already phoned on our drive up to see where we are and warn us about the potholes before Alldays. Although we arrived late it was no problem. The accommodation is clean and has everything you would require. The kitchen is well equipped. Definitely will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable!

Adorable, very friendly host. Very caring. They gave us very helpful information about activities in Alldays. The room was small but with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turalodge se terugvoer

I'm glad you enjoy your stay. Have a nice trip back home.
Stella,
Turalodge

Turalodge
Andre C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Enkelreisiger

Dit was aangenaam.

Was lekker still en kon goed uitrus na 'n lang dag op die pad. Netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbessiestraat 1, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19409c1474d9ae5606b8f473d230b224e318f7054c43e86db5669611e38e3bbb410a934bac6e877902e9c6d57e440b6eaf7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Suurbessie Street Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -22.684881627398 29.104168373016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem