Potchefstroom Akkommodasie by Turffontein Farm | LekkeSlaap
+31

Turffontein Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turffontein-plaas, Potchefstroom , 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die plaas, Muiskraal, het 'n ryk geskiedenis. Doendinge en trekpleisters sluit Diggers-In, 'n delwerskroeg, enkelpaaie vir bergfietsryers, die Mooirivier met poele waar gaste kan visvang en 'n wildkykroete in.

Slaapplek

’n Bespreking by Turffontein Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Turffontein-plaas, Potchefstroom , 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turffontein-plaas, Potchefstroom , 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgS27dcVrPKra0Kiy78gBLtyaIZdU0MZvwOwfbE47tN72QuG67H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) Farm Turffontein Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.420149 27.159734
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za