Turn Inn Self-Catering Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Turn Inn Self-Catering Guest Lodge bied selfsorg-eenhede wat ook verhuur kan word op 'n B&B-basis. Dit is in 'n stil doodloopstraat geleë wat uitkyk oor die Morgansbaairivier. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat elk uniek en smaakvol versier is. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort of bad, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, teemaakgeriewe, 'n goed toegeruste kombuis met basiese toestelle vir selfsorg en braaigeriewe.

'n Heerlike ontbyt kan ook teen 'n ekstra koste bestel word. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer, sowel as 'n speelarea vir kinders. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Turn Inn Self-Catering Guest Lodge het 'n privaat paadjie sodat gaste tot by die strandmeer kan stap, en daar is trapbootjies en kano's beskikbaar vir gebruik. Die strand is ongeveer 700 m ver en dit sal net 10 minute neem om soontoe te stap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Turn Inn Self-Catering Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za