Turning Point Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Turning Point Bed & Breakfast is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dit word omring deur winkelsentrums, strande, hospitale, 'n polisiestasie en die Zevenwacht Wedding Venue. Die verblyf is ook stapafstand vanaf fabriekswinkels en bied maklike toegang tot die N1, N2 en openbare vervoer.

Dié huis het 'n groot ontbytarea op die stoep. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en 'n ruim eetkamer. Verblyf bestaan uit 'n keuse van 4 slaapkamers. In elke kamer is daar 'n plafonwaaier, TV, kluis, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ontbyt word in die eetarea bedien en daar is 'n verversingskroeg op die perseel.

Turning Point Bed & Breakfast is ideaal geleë ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 2 km vanaf Netcare Kuilsriver Hospital, 8 km vanaf die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie en 8,5 km vanaf Universiteit van Wes-Kaapland.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Turning Point Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 R432 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]