Turquoise View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Turquoise View Guesthouse is 'n moderne gastehuis geleë in Mineralia, 'n baie rustige woonbuurt in Middelburg. Ons vriendelike personeel en unieke gasvryheid sal verseker dat gaste 'n heerlike kuier geniet.

Daar is 7 gerieflik gemeubeleerde kamers, elk met en suite-badkamer, TV (slegs plaaslike kanale) en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word soggens bedien en ander etes kan voorberei word om jou kuier ekstra gerieflik te maak; let asb. daarop dat ander etes vooraf versoek moet word.

Middelburg is 'n klein plaas- en myndorp in Mpumalanga. Toerisme is tans aan die toeneem en ons staan ook bekend as die "Huis van Staal". Dis 'n opwindende plek en daar is baie aktiwiteite vir gaste in en om die dorp. Dis ook ideaal geleë op pad na die Nasionale Krugerwildtuin, gaste kan ook lekker by die Loskopdam in die water baljaar of heerlike pieknieks en voetslaan geniet.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Turquoise View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za