Turtle Cove Self-Catering Lodge and Yoga Shala
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tofinho South Road, Praia do Tofo, Tofinho Beach, Inhambane Province
- Vanaf R300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Turtle Cove Selfsorg Lodge en Yoga Shala is 'n lieflike lodge geleë tussen die tropiese kusdorpie Tofo en Tofinho Point. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle die omliggende omgewing kan verken en geniet, of onder die palmbome kan ontspan.
Gaste het 'n keuse tussen 14 eenhede, elk met hul eie privaat ingang. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke, muskietnette en en suite- of gedeelde badkamers. Hulle kan ook gebruik maak van 2 gemeenskaplike kombuise en 'n eet- en ontspanningsarea.
Die eiendom spog met 'n gedeelde swembad met 'n patio, 'n sweetlodge en 'n ruim tuin met 'n vuurput en verskeie buitesitplekke. Aktiwiteite soos daaglikse joga en masserings kan op die perseel geniet word. Tofinho-strand is maklik bereikbaar, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Tofinho South Road, Praia do Tofo, Tofinho Beach, Inhambane Province
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tofinho South Road, Praia do Tofo, Tofinho Beach, Inhambane Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang