Clansthal Akkommodasie by Turtle Creek Self-catering | LekkeSlaap
+8

Turtle Creek Self-catering

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Turtle Creek Self-catering is 'n troeteldiervriendelike vakansiehuis net 'n paar minute vanaf die rivier en die strand in Umkomaas

Turtle Creek Self-catering is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. In die tweede slaapkamer is daar 3 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en ander toebehore.

In die sitkamer langsaan is daar 'n TV. Die leefarea bied toegang tot 'n erf met 'n vuurput. Klein, goed gemanierde troeteldiere is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Turtle Creek Self-catering is naby die Umkomaas Gholfklub, skubaduiksentrums, 'n mikrovliegtuig-vliegveld, restaurante en 'n treinstasie geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Turtle Creek Self-catering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Turtle Creek Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Turtle Creek Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWiJnfUsHcsvujiOO00DM8ZoflQy3W4trEhL54eXhyMHCNGzMYD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 31 Bisset Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.204287 30.798345
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za