Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Drum

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Turtle Drum is 'n selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai. Dis bo Silversands-strand en het 'n paadjie wat tot by die see lei.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat na die see front en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander badkamer het 'n stort en 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Die sitarea met 'n see-uitsig het 'n TV met DStv, en 'n kaggel. Die WiFi is stadig, maar die spoed kan teen 'n ekstra koste verbeter word. Die huis het ook 'n sekuriteitstelsel.

Die leefarea lei na 'n groot dek met 'n see-uitsig en daar is braaigeriewe op die stoep onder 'n afdak. Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Bettysbaai het verskeie restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap en voetslaan. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Turtle Drum sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Turtle Drum
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turtle Drum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52672fae40ff32fec6664b0bfde97b7f3e1dbeee880f353d03ac1133d8c4d356f2010361b70c410e059eecbefa755a4e909c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168