Tuscan Lodge
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Tuscan Lodge bied gemaklike en rustige verblyf in die hartjie van Polokwane, naby die Peter Mokaba-stadion.
Elke kamer is ingerig met knus beddens en het 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Gaste kan weeksdae 'n verskeidenheid plaaslike maaltye vir ontbyt en aandete geniet. Maaltye word per persoon gehef, en aandete is op aanvraag beskikbaar.
Die lodge beskik oor 'n rustige buite-area met welige groen en 'n gemeenskaplike swembad, perfek om af te koel in die Limpopo-hitte. Of jy nou alleen, as 'n paartjie of saam met 'n gesin reis, Tuscan Lodge bied 'n verwelkomende verblyf vir almal.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang