Witrivier Akkommodasie by Tuscany Mansion | LekkeSlaap
+9

Tuscany Mansion

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuscany Mansion is in Witrivier in die hartjie van die Laeveld geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, en gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied verblyf in 4 ruim slaapkamers. Elke kamer het sy eie ingang en en suite-badkamer, sowel as koffie- en tee maak geriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Tuscany Mansion is op 'n rustige, boomryke landgoed geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is 40 km vanaf die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Tuscany Mansion
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Tuscany Mansion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGJkYTllLTRiZTMtNGM5ZC04ZjIxLTM1NDY1NzVhODVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Touyz Road White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.345102305593 31.000741124153
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za