Tuskers Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuskers Bush Lodge is reg langs die Olifant-bewarea in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in luukse kamers, net 'n entjie van die olifantstalle af. Gaste kan gerus die bosveld se rus en vrede kom geniet.

Dié eksklusiewe en intieme lodge bied 6 luukse en suite-kamers vir 12 gaste en 'n gemeenskaplike patio en dek met uitsigte oor die swembad en die bos. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor lugversorging. Gesinne en kinders van alle ouderdomme is welkom.

Daar is verskeie restaurante in die omgewing. Verder is daar ook verskeie besienswaardighede en doendinge, soos The Elephant Interaction Program met olifant-safari's, en aaptoere by die Aap-bewarea langs die Olifant-bewarea. Die Olifant-bewarea bied daaglikse ervarings, toere programme en gaste word aangemoedig om toere te bespreek. Elke bewarea het verskillende tydgleuwe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuskers Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false