Stormsrivier Akkommodasie by Tussen In | LekkeSlaap
+20

Tussen In

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand, stapafstand vanaf die strand.

Die gemeubileerde huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot 'n patio. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, kaggel en sitarea. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n etenstafel.

Tussen In het 2 sitkamers wat oopmaak op 'n dek met 'n lieflike see-uitsig. Die speletjieskamer beskik ook oor 'n sitarea, pooltafel en tennistafel. Verder is daar 'n TV met DStv, asook braaigeriewe binne en buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Tussen In sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 12 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Tussen In
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tussen In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkYWQzYTM3LWI2YzgtNDIwOC05NGYwLWZkZjRlNjliNjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 43 Eerstrivier Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069669444444 24.213472222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za