Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutwa Desert Lodge

Verandah Suites
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim suites is op die lodge se grondverdieping en bied gerieflike en luukse verblyf met 'n uitsig oor die rustige Groen Kalahari-vlaktes. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke suite het lugversorging, perkallinne, muskietnette, japonne, haardroërs, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgemaakte beskuit, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word en gebottelde water. Natuurlike wildpaadjies kronkel verby die lodge en gaste sal waarskynlik bokke, kameelperde, sebras en ander wild sien verbystap.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt, 'n ligte middagete, middagtee, peuselgoed tydens aktiwiteite en aandete.

Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie: middagete op die dag van aankoms of vertrek, koue drankies, telefoonoproepe en fakse, wasgoed, kuriowinkelaankope, fooitjies, vervoer na en vanaf die lodge, ekstra aktiwiteite, bv. Augrabies Half-Day River Rush, Full Day Fly-Fishing en wildritte.
Pryse en inligting oor ekstra aktiwiteite is op versoek beskikbaar.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Suites
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim suites is op die tweede verdieping van die lodge en word met trappe bereikbaar. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke suite het lugversorging, perkallinne, muskietnette, japonne, haardroërs, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word en gebottelde water.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt, 'n ligte middagete, middagtee, peuselgoed tydens aktiwiteite en aandete.

Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie: middagete op die dag van aankoms of vertrek, koue drankies, telefoonoproepe en fakse, wasgoed, kuriowinkelaankope, fooitjies, vervoer na en vanaf die lodge, ekstra aktiwiteite, bv. Augrabies Half-Day River Rush, Full Day Fly-Fishing en wildritte.
Pryse en inligting oor ekstra aktiwiteite is op versoek beskikbaar.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhcHYscpOMxYfbjhKHfwWUK8uI0yspESmBRvZ1XoB7NYZlCJVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Southern Cross Game Reserve Narries No 7, Kenhardt Road 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597305405361 19.841301888227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem