Twalumba

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 10 Desember 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Twalumba, wat "dankie" beteken, is stapafstand van die Krugerwildtuin-heining in Marlothpark af. Dit is ideaal vir groepe vriende en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 6 tot 12 gaste. Elke dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en lugversorging. Die slaapkamer op die boonste verdieping beskik oor 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Die een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad. Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Al die eenhede maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Wifi is ook beskikbaar.

Die eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, braai-area en swembad.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

In Marlothpark kan gaste wild vry sien rondloop, verskeie voëlspesies opsoek. Verskeie restaurante en Bushveld Atlantis Waterpark kan ook besoek word. Wonderlike omgewing vir stap en fietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Twalumba sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twalumba gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 R2 160 per nag (vir 12 mense)

Kry 40% af vir verblyf voor 10 Desember 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za